Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodcutters Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Penelope V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant stay in lovely room. Beautiful room. Quality linen. Peaceful. Good position to explore the area and close enough to have your meals in Haenertsburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

A peaceful overnighter in the mountains close to various restaurants. Excellent in short. We were attending a sports event at the University of Limpopo. We needed space for two in separate beds and wanted to be as relaxed as possible before going to the big event. This venue delivered on all fronts. The surrounds are beautiful and green. It is far enough from the main road that it is quiet and tranquil. The bed and bedding were excellent. They offered WiFi which was strong enough to stream Netflix at night. Our reception was super friendly and very accommodating. We are so happy that we booked there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie lekker, baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlike rustige omgewing en die kamer is skoon en gerieflik. Perfekte basis waarvandaan ons die Magoebaskloof omgewing kon verken. Die berg is darem pragtig in die lente. Kort afstand van Haenertsburg, so etes kon vandaar gekry word. Die kamer het wel toegang tot die woonhuis se kombuis, so ons kon in die oggend ons espresso koffie gaan maak. Die kamer is baie netjies en skoon, met 'n gemaklike badkamer. Die tuine was in die blom, so dit was pragtig. Die prys is bietjie hoog vir die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carli D
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Relaxing escape from the city. The Valley View Room is a relaxing escape from the city. Close to Haenertsburg as well as the rest of Magoebaskloof makes this an ideal breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brendan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende plek om te rus en te ontspan. Ek en my vrou het ons tyd by Woodcutters Guest House baie geniet. Michelle en Mark, die eienaars, was baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was netjies en skoon met 'n mooi uitsig. Haenerstburg is 'n pragtige klein dorpie en die Magoebaskloof area oor die algemeen is regtig iets om te sien en te beleef. Ons kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Awesome place! We had a wonderful stay and enjoyed every second of it. Mark and Michelle are awesome hosts who make you feel right at home. The unit was perfectly suited to our needs and service was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Netjies en skoon. Die eienaars het ons op ons gemak laat voel en na ons belange omgesien. Kan Woodcutters Guest House ten sterkste aanbeveel. Haenertsburg is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very friendly hostess and a cozy setup! Beautiful and spacious landscape to enjoy! Recommend using a vehicle suitable for a dirt road. Very peaceful and quiet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie lekker plek om te bly en die gashere is baie vriendelik. Baie mooi en skoon plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYjkzYjZkLWQxMjItNDI5Ny05ZWIyLTU5ODFkYzRlYzE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm 1099 Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.936325 29.932879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang