Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodenleg Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leze’ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Woodenleg Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brian B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Warmly welcomed and treated like royalty. (British version!).

Wonderful hospitality. Great breakfasts.

Emil S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S

Dankie vir 'n heerlike ontsnap van die daaglikse gejaagdheid!

Wonderlike verblyf! Die gasvrou se fyn oog vir detail is uitsonderlik.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woord, Emil. Kom gerus weer.

Groete, Leze' en Ryno

Woodenleg Guest House
Cor B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor B

Amazing. Part of the family.

Friendly host. Clean and quiet.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Was baie lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer. Goed gaan. Groete, Ryno en Leze.

Woodenleg Guest House
Janine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Familiebesoek.

Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Uiters skoon en netjies. Hulle het moeite gedoen om ons vinnig in te boek en tuis te laat voel.

Mike W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Awesome stay.

Hosts were excellent and really try to make you feel at home. Would happily book there again. Definitely a place if you wish to feel at home.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Thank you, Mike. Hope to see you again. Regards, Leze'

Woodenleg Guest House
Jaqueline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline B

Netjies en baie mooi.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars het nie omgegee dat my sussie se kinders daar kom swem nie. Die ontbyt was lekker en alles is netjies. Ek sal net voorstel dat wanneer mense by die kroegarea rook, hulle die deur oop laat, want die rook trek in die kamers in. Ons sal graag weer daar oorbly.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Was lekker om julle hier te hê. Voorspoed vir die Nuwe Jaar.
Groete, Leze en Ryno

Woodenleg Guest House
Albert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Been-af oor die plek.

Beter is min, die gasvrou en haar man is vriendelikheid vanself. Leze is altyd reg om te help. Ontbyt fantasties. Beste prys vir beste diens.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Was lekker om jou hier te hê.
Voorspoed vir die Nuwe Jaar
Groete

Woodenleg Guest House
Heinrich S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Baie mooi kamer, vriendelike mense.

Baie lekker ontbyt gehad. Skoon en netjiese kamer en badkamer.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie Heinrich.
Vriendelike Groete,
Leze'

Woodenleg Guest House
Claudette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette D

Sal dit altyd aanbeveel.

Ek sal Woodenleg tenvolle aanbeveel. Gasvrou en gasheer is vreeslike lieflike mense.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie Claudette vir die mooi aanbeveling.
Groete,
Leze'

Woodenleg Guest House
Malcomb D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Absolutely sublime.

You arrive here as a guest and within minutes it feels like you are family. The host and hostess are just fantastic and their house is absolutely gorgeous. It's pristine clean and comfortable and has everything you need. I didn't want to leave and I'm already planning my next visit.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Thank you Malcomb, looking forward to your next visit.

Woodenleg Guest House
Sherene T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherene T

Baie lekker.

Vreeslik lekker gebly. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Lekker geswem en gesauna. Bo-baas ontbyt!

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie, Sherene.
Sien julle hopelik weer.

Woodenleg Guest House
Michiel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel V

Pleasant and comfortable. Excellent service.

See stars.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.
Groete
Leze'

Woodenleg Guest House
Leon A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon A

Very pleasant stay.

Great hosts.

Heidi P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi P

Aangenaam.

Die jaccuzi en sauna het my eintlik oortuig, maar as jy daar kom dan verneem jy mens moet dit voor die tyd bespreek teen 'n addisionele koste van R300 elk! Die DSTV het ongelukkig nie gewerk nie en alhoewel Ryno onmiddelik daar was om te help, kon ons toe nie die rugby kyk nie.

Elizra K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizra K

Saam met my ouers van die Strand Kersfees daar gevier.

Dis 'n pragtige, groot huis en die gasvrou, Lezé het basies haar hele huis vir ons oopgestel. Alles is netjies op sy plek. Mooi dekor. Vriendelike mense. Was heerlik om daar te bly. As jy nog dink jy sê iets, dan bring Lezé of Ryno dit al! Hulle is sterre!

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woord Elizra.
Groete
Leze'

Woodenleg Guest House
Sune V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Kuier by familie.

Ek het net een aand oorgeslaap.

Pieter G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Goeie keuse vir puik akkommodasie.

Ons is baie gasvry ontvang en het baie lekker daar gebly, dit het gevoel soos familie. Die akkommodasie het alles gehad soos dit aangedui was op die beskrywing. Jeanette het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Ons het elke oggend n heerlike ontbyt geniet. Ek beveel hierdie akkommodasie definitief aan.

Frik D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Alles wat nodig is.

Pragtig skoon, goeie diens en veilig.

Ensa G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ensa G

Unexpected jewel.

The hostess was great. Helpful and attentive. Went out of her way at breakfast for my young child.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Thank you Ensa. It was a pleasure.

Woodenleg Guest House
Dirk W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Baie aangename verblyf by Woodenleg Guest House.

Wat 'n aangename ondervinding was dit nie. Leze het absoluut uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die ontbyt was absoluut uit die boonste rakke en ek kan Woodenleg met vrymoedigheid aanbeveel as gastehuis.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woorde. Dit was absoluut 'n plesier om julle hier te hê.
Groetnis,
Leze'

Woodenleg Guest House
Garth L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth L

Value for money.

Friendly owners, breakfast was great and very neat house.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Thank you Garth, it's been a pleasure to have you guys here.

Woodenleg Guest House
Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Waarde vir geld.

Skoon en netjies. Kamer met eie ingang baie lekker.

Andrew H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Had a great time staying there.

Great people with great customer service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het baie lekker daar gebly.

Puik mense met puik kliëntediens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wikus W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus W

Die gasvryheid was awesome gewees.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan kuier en die beste breakfast ooit.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie Wikus.
Ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier asb. weer vir ons.
Groete,
Jeanette

Woodenleg Guest House
Chris V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Very friendly service.

Friendly service. Clean and beautiful. You feel like family when you arrive there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike diens.

Vriendelike diens. Skoon en mooi. Jy voel soos familie as jy daar aankom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Hallo Chris,

Baie baie dankie vir my 5 sterre!
Julle twee was lieflike gaste.
Kom kuier gerus weer by ons.

Groete,
Jeanette

Woodenleg Guest House
Vanessa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Brilliant!

I booked the facility as a birthday treat for my son! It exceeded his expectations! Was just what was needed in this stressful life! Tranquil with great amenities!

Woodenleg Guest House se terugvoer

Thank you so much. You were also very very nice guests.
Hope to see you soon.
Regards,
Jeanette

Woodenleg Guest House
Johan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Fantasties met great geriewe.

Was vreeslik lekker en het pragtige geriewe. Kon braai langs swembad, Jacuzzi en sauna. Paradys. Arno en Jeanette het alles gedoen om ons verblyf vreeslik lekker te maak. Sal weer soontoe gaan.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Dankie Johan en die familie, julle was fantastiese gaste. Kom kuier gerus weer by ons. Ons het julle baie geniet.

Woodenleg Guest House
Lee L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee L

Excellent service. Wonderful Jacuzzi.

We enjoyed our stay and felt very comfortable. Wonderful breakfasts and pleasant company. Clean and pleasant surroundings.

Tamlin G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin G

It was wonderful.

Everything was great, we really felt at home and are going back soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was wonderlik.

Alles was puik, ons het baie tuis gevoel en gaan binnekort terug.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Letitia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia V

Baie gasvrye eienaars.

Netjiese plek met gasvrye eienaars.

Marinette D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette D

Woodenleg Gastehuis is 'n pragtige, interessante gastehuis met luukse, aangename verblyf!

Ons het vir een nag twee kamers in die Woodenleg gastehuis bespreek en was aangenaam verras met die kwaliteit en gasvryheid. Jeanette, die eienares het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die kamers is smaakvol, gerieflik en baie netjies. Die geskiedenis van die gastehuis se naam en haar oupa se houtbeen het ons gefassineer! Die huis met al sy interessante skilderye, versierings en die kroeg met 'n leeftyd se rugby-geskiedenis maak dit beslis 'n oorslaap werd! Die ontbyt was ook heerlik, keurig en smaaklik. Die gastehuis is in 'n redelike nuwe woonbuurt van Kleinmond, 'n paar kilometer weg van die see.

Natasha B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Heaven in Kleinmond.

Thank you, Jeanette! It was lovely to stay here and you were so friendly and accommodating. I would recommend it to anyone.

Marilize K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize K

Best experience ever!

The room was much more than I expected, the hospitality was far beyond normal guest houses and the Jacuzzi completed this wonderful experience. Thank you Jeanette and Arno, we are definitely booking again.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Hi Marilize
Baie dankie vir sterre.
Kom kuier weer vir ons.
Arno en Jeanette

Woodenleg Guest House
Michelle R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Onbeskryflik en onvergeetlik.

Baie baie dankie Jeanette en Arno vir 'n onvergeetlike ervaring. Julle huis is wow! Baie dankie vir julle gasvryheid en geselligheid. Julle is awesome mense en ek sal beslis julle plek aanbeveel. Ons sou beslis nog 'n aand by julle wou deurbring. Ons sien julle binnekort. Weereens baie dankie almal het die aand vreeslik geniet. Vriendelike groete.

Woodenleg Guest House se terugvoer

Baie dankie Michelle. Julle was fantastiese gaste. Kom kuier gou weer vir ons.
Groete
Arno en Jeanette

Woodenleg Guest House
Kaylis-lee A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylis-lee A

Excellent getaway for family, friends and especially if you need to relax.

The Woodenleg Guest House definitely met my expectations. The owners are extremely friendly and attentive. This Guest House will definitely reap the benefits of everything they install in this Guest House, it's a winning combination. Please bare in mind I am an extremely harsh critic and will not have written this review if it was less than what I expected. We will definitely be returning and this time my entire family will be joining. Well done to the owners.

Reinard L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard L

Heerlik gebly, baie netjies en gasvry. Sal beslis weer oorslaap.

Pynlik netjies, ontbyt was baie lekker en waarde vir geld. Het Jacuzzi baie geniet. Eienaars baie vriendelik, het regtig lekker oorgeslaap.

Jan G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan G

Dankie vir huislike atmosfeer en die ekstra myl vir massering, asook volpunte vir die stort-ervaring. Wow!

Dis 'n lekker oornagplek. Maklikste toegang tot baie mooi liggende plekke. Baie familietradisie wat interessant is. Pragtigste uitsig uit boonste kamers. Genotvol.

Wynand G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand G

Lekker!

Baie netjiese plekkie. Ons het lekker gebly.

Kruger V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruger V

Baie pret. Lekker gebraai, geswem en gekuier!

Woodenleg het ons verwagtinge oorskry. Die gastehuis het alles van TV's in die kamers tot Jacuzzi's en sauna's. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was regtig 'n baie lekker bestemming vir die hele groep.

Dia O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dia O

Wonderlik.

Baie lekker gebly. Baie gasvrye mense.

Brian A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A

Very relaxing and comfortable.

From introduction to settling in for our stay we felt very comfortable with Jeanette the owner having drinks at the bar was like having drinks with friends good and funny conversation with Arno the owner being offered to join them for there Private braai was really fantastic as we got back late and the supermarket had already closed really very nice people I would definitely re visit The Wooden leg again and will recommend to my friends.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus 2 Keurboomstraat, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA380fd8f0a7a4a9122d85677bec2294c3218243f07d2451618e10caffe1f937ca69c2728fc1797d6639de9b6050d6b03a8ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Agapanthus 2 Keurboom Street Heuningkloof 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.333757612824 19.049786031246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang