Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker Corner

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Angus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Felt like home. Value for money, safe, comfortable, convenient, and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danilo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit asemrowend 10 uit 10. Ek het dit terdee geniet. Die plek is skoon en baie goed ingerig. Jy kry definitief waarde vir jou geld. Ek kan glad nie fout vind nie. Sal almal aanraai om dit te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Templeton B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Spacious, private, secure and peaceful. Extremely peaceful, we had a wonderful stay at the establishment, very spacious, with a nice fully equipped kitchen. The host was very sweet and welcoming. We really enjoyed our stay and we plan on visiting again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

In die kol! Plekkie is veleig, baie goed toegerus en goed geleë naby hoofroetes en winkelsentrums. Ons was vriendelik ontvang. Ons is baie mooi na omgesien toe ons ietwat probleme ondervind het met die WiFi. Dit is nie 'n klagte nie eerder 'n aanduiding dat daar vinnig en vriendelik na ons omgesien is en ek glo toekomstige gaste sal dieselfde ondervind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zulfa A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastiese akkommodasie. Definitief. Die ideale plek om te gaan vir u wegbreek van die normale roetine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Templeton B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lovely, peaceful, spacious and warm. We had a wonderful stay at Woodpecker Corner. The host was great. The place was very spacious for all of us. We are certainly coming back to Woodpecker Corner, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

It was relaxing and I must say it's a beautiful house. It was lovely. Nice area too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

A comfortable clean place inside and out. A quiet peaceful area. Enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderlike kuier. Die ruimte van die vertrekke, die netheid, die ideale ligging, die beskikbaarheid en vriendelikheid van die gasvrou maak die prys van die verblyf beslis die moeite werd. Sal beslis weer kom of aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Woodpecker Corner
Baie, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ek waardeer dit.

Inga N
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Home away from home. The kitchen had everything we needed. Up to standard equipment. Close to the shopping center.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Woodpecker Corner
Thank you for your review. I hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 13, Bos En Dal, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0105bceb337507379776ae3e5d7adb6c20cadb4655a1818acadb145068a03717f3ef0abcad1d75ebe290b833a06df92c17e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 13 Lang Street Bos En Dal 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9794755 22.4445362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang