Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker's Hollow

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Esmeralda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly. Netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wat 'n lekker vakansiehuis, ons het dit geniet. Het heerlik gebly, huis het alles wat mens benodig. Gerieflik, skoon en netjies. Dankie vir 'n puik vakansiehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
Baie dankie vir jou terugvoer, Elna Richter! Hoop om jou gou weer te sien.

Leanza W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker weg breek in pragtige huis! Pragtige verblyf met baie wild wat kom besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
Baie dankie vir die mooi terugvoer

Thys E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker uitgerus met my gesin! Die verblyf was besonders lekker. Die eenheid was baie gerieflik geleë, ten volle toegerus en veilig. Sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
Baie dankie vir julle kuier!

Frans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker. Baie diere wat kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Asemrowend. Was baie lekker by Woodpecker's Hollow. Sal eendag weer soontoe wil gaan. Ons hele gesin het dit baie geniet. Die diere kom tot by die stoep en is mak. Dankie vir 'n leke naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
So bly julle het die tyd geniet!

Riana E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Marloth is altyd 'n wenner en ons het lekker gebly. Het heerlik op die stoep gekuier en gebraai. Ons was 4 volwassenes en 1 kind, die slaapkamers se uitleg het vir ons gewerk. Moet deur tweede kamer gaan om die derde kamer te bereik en hul deel badkamer, maar kan dalk ongemaklik wees vir mense wat nie deel van dieselfde gesin is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
Baie dankie vir die terugvoer!

Wian D
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Rustig, netjies en lekker in die bos. Skkon en netjies. Wild kom kuier op die stoep elke dag!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
Baie bly julle het die tyd geniet!

Nicolette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vrek lekker gebly. Was 1 van die beste plekke waar ons nog gebly het. Modern, skoon en sommer net gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Jaun L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie warm maar altyd beter as winter. Was baie lekker in die hitte. Die swembad was regtig goed! Diere is eintlik te mak, moes 'n paar keer die varkies wegjaag van die stoep af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marselle
Woodpecker's Hollow
Baie dankie vir julle kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2444, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc90b40bc32c5e6cc622524d60cdf02f666d12341d65f17dcb0c1070cf5ebb9b86e61b34d567688b94d86828b8a63704f61a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 2444 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.343925384206 31.782572824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang