Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker's Hollow

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Woodpecker's Hollow
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Esmeralda V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly. Netjiese plekkie.

Elna R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Wat 'n lekker vakansiehuis, ons het dit geniet.

Het heerlik gebly, huis het alles wat mens benodig. Gerieflik, skoon en netjies. Dankie vir 'n puik vakansiehuis.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Elna Richter! Hoop om jou gou weer te sien.

Woodpecker's Hollow
Leanza W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanza W

Lekker weg breek in pragtige huis!

Pragtige verblyf met baie wild wat kom besoek het.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer

Woodpecker's Hollow
Thys E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E

Lekker uitgerus met my gesin!

Die verblyf was besonders lekker. Die eenheid was baie gerieflik geleë, ten volle toegerus en veilig. Sal vir seker weer kom kuier!

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier!

Woodpecker's Hollow
Frans D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Baie lekker.

Baie lekker. Baie diere wat kom kuier het.

Ernst S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Asemrowend.

Was baie lekker by Woodpecker's Hollow. Sal eendag weer soontoe wil gaan. Ons hele gesin het dit baie geniet. Die diere kom tot by die stoep en is mak. Dankie vir 'n leke naweek.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

So bly julle het die tyd geniet!

Woodpecker's Hollow
Riana E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Marloth is altyd 'n wenner en ons het lekker gebly.

Het heerlik op die stoep gekuier en gebraai. Ons was 4 volwassenes en 1 kind, die slaapkamers se uitleg het vir ons gewerk. Moet deur tweede kamer gaan om die derde kamer te bereik en hul deel badkamer, maar kan dalk ongemaklik wees vir mense wat nie deel van dieselfde gesin is nie.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer!

Woodpecker's Hollow
Wian D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wian D

Rustig, netjies en lekker in die bos.

Skkon en netjies. Wild kom kuier op die stoep elke dag!

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie bly julle het die tyd geniet!

Woodpecker's Hollow
Nicolette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Vrek lekker gebly.

Was 1 van die beste plekke waar ons nog gebly het. Modern, skoon en sommer net gemaklik.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Woodpecker's Hollow
Jaun L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun L

Baie warm maar altyd beter as winter.

Was baie lekker in die hitte. Die swembad was regtig goed! Diere is eintlik te mak, moes 'n paar keer die varkies wegjaag van die stoep af.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier.

Woodpecker's Hollow
Tyrone B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone B

Our stay was exceptional.

Our stay at Woodpecker's Hollow was absolutely amazing. We saw so many animals around the house which was amazing for the kids. The house itself was very clean on arrival and had enough space. We will definitely book our next stay at Woodpecker's Hollow again.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Thank you for the nice feedback. Looking forward to your next stay with Woodpecker's Hollow.

Woodpecker's Hollow
Robby S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robby S

Baie mooi eenheid for 6 mense.

Moderne eenheid wat nie grasdak is, vir mense wat nie in 'n grasdak eenheid wil bly nie. Gerieflik met 3 kamers, 2 badkamers en nuwe kombuis, lugverkoelings, WiFi en TV. Ingeboude braai onder afdak en boma was lekker naby aan die huis. Klein swembad was lekker vir kinders omaf te koel. Goeie waarde vir geld, naby aan bush centre en petrol stasie maar ver genoeg vir verkeer.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Baie bly julle het die tyd geniet.

Woodpecker's Hollow
Ebby M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebby M

Marvellous.

We enjoyed every second.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Glad you enjoyed your stay!

Woodpecker's Hollow
Anèl D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl D

Comfortable stay in the bush.

The house is very comfortable. The third bedroom is off the main bedroom (no separate entrance) which worked well for us. The facilities were clean and well-maintained.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay.

Woodpecker's Hollow
Hennie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Skoon, gerieflik, rus en vrede.

Woodpecker's Hollow is goed geleë. Alles is skoon en netjies. Baie rustig. Hulle het 2 ligte op bystand vir beurtkrag wat baie help. Dankie vir 'n lekker huis weg van die huis. Sal definitief Woodpecker's Hollow aanbeveel.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Hennie.

Woodpecker's Hollow
Viktor S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viktor S

'n Naweekwegbreek vir die boeke!

Woodpeckers Hollow se ligging is ideaal; naby die winkel en waterpark. Baie skoon en uiters goed ingerig. Perkfek vir 'n naweek-kuier saam met vriende. Sal definitief weer in die toekoms besoek aflê!

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons kyk nog daarna om daai toestelle in plek te sit.

Woodpecker's Hollow
Carin A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin A

Netjies en voldoen aan vereistes.

Netjiese plek, privaat. Sal aanbeveel dat na alternatiewe toestelle gekyk word om voorsiening te maak vir beurtkrag. Geen gas toestel of enige ander kragvervanger beskikbaar.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons kyk om nog daai toestelle in plek te sit.

Woodpecker's Hollow
Mariska J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska J

Dit is 'n baie lekker plek ons het dit vreeslik baie geniet.

Ons het dit vreeslik geniet dalk net 'n waterput vir die diere en huisie vir die nagapies wat kort om meer diere te lok. Nagapies het kom eet die aand, maar ons dink 'n huisie kort vir hulle. Maar ongelooflik mooi lekker plek.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is nog in die proses om huisie aan te skaf vir die nagapies.

Woodpecker's Hollow
Rinette L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette L

Dit was 'n absolute ervaring met die diere so naby ons.

Dit was die lekkerste ervaring om in die swembad te sit en die diere kom staan om jou.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Woodpecker's Hollow
Mariette S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Ons het heerlik gekuier, die huis is pragtig en het alles wat mens nodig het - tot ligte in geval van loadshedding.

Ons het op die eerste oggend 'n stukkende ketel gehad wat dadelik vervang is. Kan dalk net voorstel dat 'n groter asblik nodig is.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Woodpecker's Hollow
Dr. Ezette C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr. Ezette C

Wegbreek van als.

Rustigheid en kalmte. Daar is 'n paar goedjies wat aandag nodig het binne die chalet, maar die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Dit sou ook lekker gewees het as die swembad verhit was. Dit was te koud om van gebruik te maak. Daar was ongelukkig ook baie min hangkasplek veral in die aangrensende kamers en geen hangers in die kaste nie. Die lugversorging het baie gehelp en die WiFi was vinnig. Ons het 'n heerlike tyd gehad en die bure was ook stil en het geen steurnis veroorsaak nie.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Woodpecker's Hollow
Tiana B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiana B

Gemaklik en skoon.

Gemaklik en skoon, dis net nog nuut so jy moet vullis na die hek toe ry as jou asblik vol is.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons is nog in die proses om 'n houer op te sit vir die vullis.

Woodpecker's Hollow
Alta B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alta B

Bitter lekker alles wat mens nodig het.

Netjies skoon. Alles wat mens nodig het en gerieflik.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Woodpecker's Hollow
Maggie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie D

Baie oulike plek.

Ons aankoms was egter aaklig aangesien die plek vuil was. Na vele gesukkel het ons maar self skoongemaak en onsself ingerig. Die alarm was buite werking. Ons moes selfs dit rapporteer. Ons het ons verblyf verder geniet. Skerp jul dienste op en jul het 'n lieflike plek.

Woodpecker's Hollow se terugvoer

Baie jammer vir daai miskommunikasie tussen my en die opsigter. Baie bly dat julle die verblyf geniet het.

Woodpecker's Hollow
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2444, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc90b40bc32c5e6cc622524d60cdf02f666d12341d65f17dcb0c1070cf5ebb9b86e61b34d567688b94d86828b8a63704f61a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 2444 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.343925384206 31.782572824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang