Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Selfsorg Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Worcester Selfsorg Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Reghard H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghard H

Fantastiese plek en mense.

Dit was besonders lekker en dit is van nou af my go-to place in Worcester. Baie dankie vir als.

Worcester Selfsorg Kothuis se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit dat julle weer kom kuier.

Worcester Selfsorg Kothuis
Bradley S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S

Gerieflik, vriendelik.

Een aand se verblyf was wonderlik, geriewe vir vuurmaak sal hoogs waardeer word met volgende oorslaap.

Alta V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Gasvry ontvang. Pragtig skoon en netjies. Heeltemal privaat.

Ons het heerlik gebly. Plekkie is goed ingerig en baie netjies. Ek sou net voorstel dat daar 'n klein drommetjie in die badkamer geplaas word vir gesig skoonmaak wattelapies en 'n ekstra kussing op die enkelbed vir 3 volwasse gaste, maar plekkie is pragtig.

Worcester Selfsorg Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie.

Worcester Selfsorg Kothuis
Jer N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jer N

Huislike atmosfeer en waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Caitlin J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin J

Wonderful, relaxed.

Pragtige plek, goed ingerig. Sal definitely aanbeveel. 'n Baie goeie gasvrou.

Worcester Selfsorg Kothuis se terugvoer

Baie dankie, Caitlin, dit was lekker om julle te ontvang.

Worcester Selfsorg Kothuis
Arthur P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P

Die kuier was wonderlik. Goeie waarde vir jou geld.

Die verblyf was lekker. Ons het elke oomblik geniet. Sal enige tyd weer by die akkommodasie kom bly.

Dustin G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin G

Voel soos jou huis weg van jou huis. Netjies en veilig!

Ons het baie lekker gebly, plek is 100% netjies, eienaar/s het ons baie goed ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Ons sal beslis weer by hierdie plek gaan inboek en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Worcester Selfsorg Kothuis se terugvoer

Baie dankie, Arthur. Julle was wonderlike gaste. Kom kuier gerus weer. Groete, Sanet.

Worcester Selfsorg Kothuis
Ina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Uitstekend.

Baie vriendelike gasvrou wat ons ontvang. Sal regtig weer hier kom bly en sal dit aanbeveel. Skoon, netjies en goed ingerig.

Juane D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane D

Fantasties.

Veilige area, lekker vir 'n gesin of groep vriende.

Mzi M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mzi M

Great experience with freedom and care.

Nice quiet area and warm inside, have your privacy and oh the bed is so comfortable ️️️.

Lucinda K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda K

Warm, huislik, netjies, skoon en gerieflik.

Gasvrou was baie vriendelik en maak 'n punt daarvan dat haar gaste op hul gemak is en niks te kort het nie.

Worcester Selfsorg Kothuis se terugvoer

Baie dankie Lucinda jou ouers was wonderlike gaste. Hoop ons sien julle weer.

Worcester Selfsorg Kothuis
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37cfaff71014aba3d97daa2d9487dd20da63bb5214b64af6ee4e03c638de57d2ae729c848bc510be413400cc9d6fbd99ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 25 Otto du Plessis Street Panorama 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6187469 19.4553093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang