Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wydkyk

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Miche V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Dit was gerieflik, ons het dit baie geniet, sal weer daar die plek gebruik. Dit was baie nice om die naweek daar te spandeer, het dus ook nie ver van die see af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

I will recommend this house for anyone. We will definitely go back. We had a lovely weekend; the house was everything we wanted. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llulane A
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly daar. Sal definitief weer soontoe gaan! Wydkyk is beslis een van die bestes! Alles in die huis is netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celiscka V
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Wonderful Wydkyk. We had a lovely family holiday at Wydkyk. It is a gorgeous house, well-decorated, cosy and close to restaurants, a private beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Peaceful and enjoyable. The stay at Wydkyk was excellent and well presented. We enjoyed our visit to Paternoster!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zikhona S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Great and relaxing. The house was beautiful and very clean. We really enjoyed ourselves, and the kids loved it. However, it was a bit uncomfortable with people trying to sell some crayfish, and that scared the kids a bit. Other than that, the stay was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Die kuier was vreeslik lekker. Huis het alles waarna jy soek. Solar panels was definitief 'n pluspunt. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Wydkyk
Beste Hanna, Baie dankie vir jou terugvoering oor Wydkyk. Die huis is inderdaad goed toegerus en die Inverter maak dit soveel maklik tydens Loadshedding. Hoop ons sien jul eendag weer.

Elvida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties en nogmaals fantasties. Pragtige plek. Alles van die beste kwaliteit. Regtig enige persoon se droom om so te kuier. Geen loadshedding. Wydkyk is 'n plek duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Wydkyk
Hi Elvida, Ek stem saam, Wydkyk is pragtig en 'n lekker bymekaarkom plek vir 'n familie van 6. So bly om te hoor julle het dit geniet

Raylene J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2018

Wydkyk-perseel was skoon en knus met pragtige dekor wat ons tuis laat voel het. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Wydkyk
Dear Raylene, Thank you for your feedback. Wydkyk is indeed one of our most beautiful units with a very nice interior décor. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back as our guests again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 839

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7dddeb3701fca43329e710cae8a229ecad9d38e33cda9daf4f0c10f0872800dcffbb4d74f396e7fff7617c2bcd15f04004d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812421858896 17.8825257457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang