Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xanske's Place

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Camilo J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Perfek vir rustige wegbreek. Plek was baie netjies met klomp ruimte vir kuier net stapafstand van die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ralph C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Netjiese skoon verblyf met all bykomstighede. Binne loopafstand vanaf die see, strand en die dorp. Ek en my gesin het die ligging terdeë geniet. Die akkommodasie was netjies en skoon en bied alles wat ’n mens sou nodig hê. Ons was aangenaam verras deur die veiligheid en afstand na die strand sowel as na die dorp. Marie was betyds om ons te ontvang en saam met ons deur die huis te loop. Dit was ongelooflik lekker en ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine F
Kort verblyf
4.8
Feb 2020

Dit was baie lekker. Die omgewing is rustig, veilig en dit is nie ver van die see nie. Die huis is lekker ingerig. Parkeerplek is 'n probleem, veral as daar meer as een voertuig is. Alles is binne loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2020

Ons het die naweek vreeslik geniet. Baie dankie aan Marie wat so gasvry was. Ons sal enige tyd weer daar kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Very comfortable and central, close to the sea and animal friendly. Was just wonderful to be with my family and pets close to the see and in walking distance to everything. Really enjoyed our stay and will be back later. Thank you for making it so convenient for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Xanske's Place
Goeiedag Louise Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle gesin en jul dierekinders te ontvang. Ons sien daarna uit om jul weer te verwelkom. Groete Marie le Roux

Desmond D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2019

Gemaklik en rustig. Die woning was netjies en goed ingerig. Eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Xanske's Place
Baie dankie Desmond, dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.

Riette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2018

Heerlik en rustig - alle benodighede daar. Almal het die naweek terdeë geniet - oud en jonk! Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Xanske's Place
Baie dankie Riette, dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Die huis was in 'n uitstekende toestand agtergelaat. Ons hoop om jul weer te verwelkom.

Ashley T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2018

Alles wat jy nodig het om te rus, stilte, rustig, kalmte en die see. Ons het 'n baie lekker tyd gehad, die area is baie rustig en stil, perfek om te rus en jou kop skoon te maak en om tyd met die familie te spandeer by die see, sal almal aanraai om nie sonder kamera na Kleinmond te gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Xanske's Place
Baie dankie Ashley, dit was 'n plesier om julle as gaste te huisves, hoop om jul binnekort weer te verwelkom.

Denzille R
Kort verblyf
4.0
Nov 2018

Baie goed geleë. Baie goed geleë naby als, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2018

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R2 143
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 143
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 17, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccc795dcafdc5291c302720776b12d9df03fdb8023a15fd66595ee8fef94256e908e0c8fe1b19d55e1a29e68dacbf949d798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 143 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 17 3rd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.342101463358 19.034215294477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang