Yarona Guest Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Clinic-weg 30, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Yarona Guest Accommodation is in Danielskuil in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die verblyf beskik oor 10 gastekamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.
Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel, sowel as 'n sprankelende swembad. Ontbyt is ingesluit by die tarief an ander maaltye kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Clinic-weg 30, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Gaste dink Yarona Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Daniëlskuil Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Clinic-weg 30, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang