Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YellowWood Country Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Motshetshe L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker plek. It was a nice place to chill!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderlik. Op aankoms was ons ontvang deur Kevin wat ons vriendelik verwelkom het. Praat van diens met 'n glimlag! Ons het lekker gebly. Die kothuis was skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Beste plek om af te skakel aangesien daar nie TV of internet is nie, dit gee elkeen die nodige afsluiting van tegnologie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

A pleasant and convenient accommodation with all the necessary items for one's convenience. However, we feel that a bit more cleanliness would be in order, e.g. a cleaner fridge and some dusting under the furniture. A bit of attention to the curtains, which are beautiful, would also be necessary - not good to see curtains resting on the floor, gathering dirt and dust, kind of spoils the general environment of the house. The host is a helpful and delightful person and full of good tips which we appreciated. Despite the above details, we would certainly return to the accommodation. A tip for any road users wanting to travel from Graskop, via Hazyview, to Nelspruit to the N4: Use the road from Sabie and NOT the one from Hazyview. That one is full of potholes, it was pouring with rain and made travelling by car extremely dangerous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumzile P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2023

It was nice and quiet. Place is not far from the shop and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathryn C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

A comfortable cottage for a family to stay in while exploring Graskop & the surrounding areas. The cottage is a comfortable living space for our family, and we enjoyed our time there. Situated in a quiet suburb and within walking distance to the shops and restaurants. Our hosts James and Kevin went above and beyond what we expected in helping us when we had an incident in Sabie. Always friendly and helpful. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2022

Oornagblyplek. Nie goeie selfsorg nie. Dis meer vir een aand oorslaap of elke maaltyd uiteet. Minimale eetgerei ens. Braai word gedeel deur die eenhede, daar was net 2 whiskey glase vir drink. Vir oornag is dit okay, maar vir lank bly en self kosmaak, is dit nie ideaal nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lella
YellowWood Country Cottage
Die braai is nie gedeel nie. Daar is wel 2 eenhede daar maar, een is nie in gebruik nie. Die self sorg sluit alles in vir vier mense, yskas, mini oond, broodrooster, ketel, mikrogolf en al skottelgoed.

Princess N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

It was great and the hospitality was great. Can’t complain. I just wish they could improve by installing a proper TV, that’s all. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka H
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

It was a pleasant stay! This cottage was clean, safe, cozy and had everything I needed for my stay! The staff was amazing and I will definitely book this cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinethemba M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Excellent! It was peaceful and safe. My friends and I loved it and would come back

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2021

Ideal vir korttermynverblyf. Die verblyf is skoon en netjies, kort wel bietjie TLC in kombuis en sitkamer area. As gevolg van baie reën was die gras lank maar dit was verstaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 47, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA087cbaaff4c5df25e78cc4d7f6ffd6c427b194cf3c06f3108ab89ffe728b281f4d0f05054d8ac732df0f377557266e0c8cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 47 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.930107728097 30.844322345365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang