YellowWood Country Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 47, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
YellowWood Country Cottage is in Graskop, naby God's Window en net 50 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek.
Dié houtkothuis is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gratis tee en koffie word voorsien. Die kothuis is is ideaal geleë om besienswaardighede in Paradise te verken. Die kothuis is op die Panorama-roete in 'n malaria-vry area, 50 km van die Krugerwildtuin af en naby die Blyderivier-canyon.
Let asb. dat daar nie TV of WiFi in die eenheid is nie, maar daar is gratis WiFi by verskeie plekke in die dorp. Vra die bestuurder asb. vir aanwysings as jy nut het aan sulke plekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Presidentstraat 47, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink YellowWood Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 47, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang