Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Bos Hys

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Susanmarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik altyd fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5-ster bos ervaring. Ek wil graag my opregte dank betuig vir die wonderlike ervaring wat ons by julle gehad het. Ons hele ervaring was absoluut fantasties gewees. YS Bos Hys is regtig 'n oase van rus en vrede. Die huis is pragtig skoon en die beddens is ongelooflik gemaklik, wat bygedra het tot ons heerlike nagrus. Ek gee vir YS Bos Hys 'n 10 uit 10 – dit oortref baie vyfster lodges wat ek al ervaar het. Die gras is pragtig groen en ek het geniet om vroeë oggende op die stoep deur te bring en te kyk na al die verskeie voëls. Saans het ons om die vuur gesit en geluister na die naggeluide – dit was net magies. Die atmosfeer is regtig ontspannend. As jy nie lus is om te ry nie, kan jy eenvoudig onder die bome sit en kyk na die diere wat verby beweeg. Ek sien uit daarna om in die somer weer te gaan kuier en die pragtige swembad te geniet. Baie dankie aan YS Collection dat julle julle stukkie paradys met ons gedeel het. Ons sal hierdie herinneringe koester en sien uit daarna om weer te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was lekker, rustig en ontspannend. Die plek is netjies en alles is daar. Fantasties, geen tekortkominge nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wonderlike naweek weg! Dit was 'n wonderlike naweek in die natuur. Die swembad is 'n bonus vir my seun. Dit was wonderlik om wild so naby aan die huis te sien. Die huis se kamers is ruim en die beddegoed is so gemaklik! Die kombuis het alles wat jy benodig. Die diens was regtig baie goed! Ons sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike verblyf. Ons het die rustigheid so baie geniet. Die verblyf is 5-ster en ons sal beslis weer daarheen gaan. Ons het so baie diere gesien reg van die stoep af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker plek. Baie netjies en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha V
1 nag
5.0
Feb 2024

Ons gunsteling wegbreekplek. Ons bly altyd baie lekker hier, die huis is pragtig en fantasties toegerus en gerieflik naby die Safari Mall en Arlington Brewery. Ons kyk lekker wild van die stoep en braai-area en swembad af. Die eienaars is baie vriendelik en bied altyd vinnige en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha V
1 nag
5.0
Feb 2024

Familie-kuier so 2 keer per jaar, ons sien altyd baie uit om te kom. Ons bly altyd baie lekker - die huis is baie mooi toegerus. Geen rede om op wildsritte te gaan nie, ons kyk lekker wild vanaf die voorstoep, braai area en selfs swembad. Stuart bied altyd vriendelike en vinnige diens as ons hom kontak en is altyd naby. Die huis is lekker naby geleë aan die Safari Mall en ook Arlington Brewery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Pragtig gemubileerd - Ten volle toegerus - Veilig - Netjies - Skoon -. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige atmosfeer en lekker gebly. Baie dankie aan Stuart wat ons so welkom laat voel het. Ons het ons verblyf baie geniet en sal vir seker weer julle besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee495828202a52f562c7d5bcfe76ee8b7d111d49ce955cc9c21a6bd7f2201fd617b108159a4b727cead2a350657d708de552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 Laksman straat Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373701659148 28.405310697569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang