Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Bos Hys

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

YS Bos Hys is 'n voëlkykersparadys en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dinokeng Groot 5 Reservaat in Gauteng.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het ook lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 slaapkamers gebruik die tweede badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan hul etes by die toonbank geniet. Die sitarea het 'n L-vormige bank, lugversorging en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Buite is daar 'n swembad, sonstoele en braaigeriewe, gasbraai en boma. Die huis maak gebruik van sonkrag en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elsabe D
5.0
Oase om moeg batterye te herlaai. Ys Bos Hys is voorwaar ruim, gerieflik en 'n oase waar mens moeg batterye kan herlaai. Peter en sy personeel is baie...
Sien meer
Nov 2024
Anché B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Was wonderful, we enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Die mak voëls en rustige omgewing is fantasties. Dit was 'n fees om daar oor te slaap! Ek sal dit beslis aanbeveel.
Nov 2024
Susanmarie E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik altyd fantasties. Sien sterre.
Sep 2024
Marinda V
Saam met lewensmaat
5.0
5-ster bos ervaring. Ek wil graag my opregte dank betuig vir die wonderlike ervaring wat ons by julle gehad het. Ons hele ervaring was absoluut fantas...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink YS Bos Hys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee495828202a52f562c7d5bcfe76ee8b7d111d49ce955cc9c21a6bd7f2201fd617b108159a4b727cead2a350657d708de552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 Laksman straat Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373701659148 28.405310697569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang