Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zamar Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Letichia J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

The place was amazing! The host was very accommodating and friendly. Thank you for going out of your way to make us feel welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantastiese verblyf gehad! Baie netjies, heerlik geslaap en gasvrou het ons baie welkom laat voel. Wendy, baie dankie vir al die ekstra's wat jy gedoen het om ons verblyf 'n absolute plesier te maak. Jy is 'n gasvrou wat 100 ekstra myl sal stap om jou gaste gemaklik en welkom te laat voel. Dankie! Baie Seëninge vir jul besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Luxury accommodation in a good location. The room was luxurious and the host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Spierwit vars en skoon. Die spierwit beddegoed en handdoeke dra by tot die verfrissende voorkoms. Daarmee saam is alles skoon, netjies en gerieflik en baie goed toegerus. Die bed slaap heerlik! Vriendelike verwelkoming. Die parkering is nie agter 'n muur of draad nie, maar ons kon teenaan ons eenheid parkeer wat ons gerus gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adèle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik, netjies, gasvry. Alles was mooi skoon, netjies, goed toegerus en gesellig. Daar was selfs warm sjokolade en Wendy het ons bederf met sjokolade (huweliksherdenking). Sy is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry — doen baie moeite. Die ligging is baie goed t.o.v. die mall, spa en casino. Daar is WiFi selfs tydens beurtkrag. Dit was lekker koud in Caledon, maar daar is genoeg komberse en 'n elektriese verwarmertjie. Ontbyt was definitef waarde vir geld en baie lekker! Ons het dit baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky D
1 nag
5.0
Sep 2022

Heerlik. Dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Was very comfortable and convenient to be able to get to Caledon Spa. Wendy is an absolute gem. Very friendly and kind. The place is neat and clean and serves the purpose for what it's intended. My boy enjoyed the full bouquet of DStv and the nice eating area and coffee and tea with even a milk left in the fridge for us. Comfortable bed and bedding was clean and cosy. Will definitely use Zamar when needing to head to the Caledon Springs again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie Coetzee D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Dit was 'n baie lekker plek om te oornag, was voldoende vir ons behoefte. Die eienaars kan net 'n paar inligtingsbrosjures beskikbaar stel oor wat in die omgewing van Caledon te besigtig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crassulastraat 15, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0f0a7da5b9dbaff1f58d1b4384c8200ccd733ed56bd42e131fa5f80d4fdd42c19e40371cf1582870c273cb7214f816e1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 15 Crassula Street Tuinsig 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.227267 19.434337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang