Zandfontein Bush Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Zandfontein Bush Camp bied tentverblyf in die Klein Karoo aan die voet van die Anysberg in 'n omheinde wildplaas waar gaste vrylopende wild kan sien.
Elke tent het slaapplek vir 2 gaste en daar is altesaam slaapplek vir 8 gaste. Drie van die tente het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde tent 'n dubbelbed het. Gaste in hierdie 2 tente deel 2 badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die gemeenskaplike oopplan-lapa beskik oor 'n kombuis, eetarea, kroeg, 'n ingeboude braai en DStv. Dit lei na 'n balkon met 'n plonspoel en 'n boma. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasoond, -stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Omheinde selfsorg-kampeerervaring is ook op versoek beskikbaar.
Skyfskiet, jag gedurende die winter, 4x4-roetes en wildkyk is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang