Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandleegte

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tassie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Netjies, ruim, sentraal. Messegoed, beddegoed, netjies en skoon. Ek glo dat daaraan gedink kan word om iets met die stoof te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Alles was baie lekker gewees, geen klagtes. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhonda Z
Kort verblyf
4.2
Jul 2022

Was baie lekker. Dit was baie aangenaam. Die verblyf was baie gerieflik, maar net die vensters was baie vuil en nie al die muurproppe in die agterste kamers het gewerk nie. Die stoof en mikrogolfoond is ook baie geroes. Anders as dit het ons baie lekker gebly en ons naweek geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lionel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

A most therapeutic experience after a long self-imposed lockdown due to Covid. We were all pensioners and would go back as often as we can afford it. We were 8 cousins, all in our late 60s and early 70s, who longed to reminisce on a wonderful youth spent together. Wow, what a fun weekend spent in a rustic and homely atmosphere. Look at that huge fireplace on the brochure and you will immediately appreciate what I am getting at. It's not wheelchair friendly, but even us oldies could get up and down the stairs reasonably easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jedaine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Lovely spacious accommodation and very family friendly. The house is warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farral H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2021

Dit was baie aangenaam, bietjie koud, maar sal beslis in die somer terug wees. Baie nice plek. Mal oor die braai-area, my enigste negatiewe punt is dat daar nie 'n TV in die braaivertrek is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harrison M
Kort verblyf
4.0
Nov 2021

Dit was ’n baie lekker tydjie by Zandleegte. Ons het dit terdeë geniet. Ons het ons tyd baie geniet daar. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2021

Baie lekker kuierhuis. Baie lekker kuierhuis op 'n rustige kusdorpie. Die huis was netjies en gerieflik. Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir gerieflike verblyf. Ek sal Zandleegte aanbeveel. Die binnebraaivertrek is 'n heerlike kuierarea.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clayton T
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

One of our best experiences ever in the Overberg. We came out on a trip as fish buddies. Weather was terrible for the first few days but our accommodation had all the right things to keep us entertained indoors until the weather got better. Definitely booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 834
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 834
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fZRWyULrAcTRqlV3nDpweKj0N3WJDT8On2aVbCYt1o2AC6Jlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 834 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 11 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.6661 20.227041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang