Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zara Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Karoo peaceful. Wonderful hosts and lovely place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Zara Cottage
Many thanks for taking the time to write us a review, much appreciated.

Robert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Amazing getaway, peaceful destination, great hosts! Had the best stay. Ashley and Andre are the perfect hosts, and Zara Cottage had everything we needed to make our stay perfect. The splash pool was a big win on a very hot day. Peaceful and isolated, but totally safe. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Zara Cottage
Many thanks for the kind review. I'm so glad that you enjoyed your time in Zara cottage. We are looking forward to accommodating you again in the future.

Margaret L
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Dit was wonderlik en rustig. Ons het die swembad vreeslik geniet. Die natuurlewe was iets besonders gewees. Die rustigheid en stilte wat jou omring was fantasties. Dit is 'n oulike plekkie. Ons het ons tyd daar baie geniet. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Zara Cottage
Ek is so bly dat jy en jou sibbe julle tyd hier by Wolverfontein so geniet het. Hopelik sien ons vir julle gou weer.

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik ontspan en gebly. Zara Cottage het alles en meer wat nodig is en 'n heerlike koel huis, want dit was baie warm. Ashley het ons so welkom laat voel met aankoms, en het deurentyd voor ons kuier kontak met my gemaak. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Zara Cottage
Hi Rene, baie dankie vir die goeie resensie. Ek is so bly dat julle dit hier by Wolverfontein geniet het. Hopelik sien ons gou weer vir julle.

Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Goeie waarde vir geld en die rustigheid is beslis die moeite werd. Dit was 'n wonderlike en rustige kuiertjie gewees, plek is baie netjies en is toegerus met alles, André het elke aand vir ons hout ook gebring hy kom hoor gereeld of ons nog okei is en of ons iets nodig het, die plonspoel is ook 'n wenner, ek sal beslis Wolverfontein Karoo Cottages vir mense aanbeveel, ek gaan beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Zara Cottage
Hi Wilma Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. So bly dat julle dit hier by Wolverfontein geniet het. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete Andre

AndrÉ N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2018

Rustig. Sal graag langer as 1 aand daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Zara Cottage
Hi Andre Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Noudat ons huisies elkeen hulle eie swembaddens het sal julle definitief langer as een aand hier wil bly. Ons het nou ook wifi in die huisies. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete Andre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 560
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein-plaas 137, Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85acde6401884c9c95211d3687c9aca5d912af195a19e152d88f05f71bcd9a3df8750009ecc03b295a4ac48762af9bb1db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 R62 Wolverfontein Farm 137 Portion 25 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.637355257236 20.968190431595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang