Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zara Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein-plaas 137, Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Zara Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in die 1930's op Wolverfontein-plaas gebou is en aan die voet van die Touwsberg op die Touwsrivieroewer in Ladismith geleë is. Dit is dit ideaal vir diegene wat vrede en rustigheid buite die stadsgedruis soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, Dover-stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n vuurput, draagbare braaigeriewe en 'n plonspoel. Skaduparkeerplek word voorsien. Die kothuis gebruik sonkrag vir die ligte, 'n kragprop en WiFi tydens kragonderbrekings.

Gaste het ook toegang tot die Touwsberg Natuur- en Wildreservaat waar daar uitstekende bergfietsroetes, voetslaanroetes en voëlkykgeleenthede is. Saans is die lug vol sterre en dis ideaal vir sterrekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Zara Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R62, Wolverfontein-plaas 137, Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zara Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein-plaas 137, Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85acde6401884c9c95211d3687c9aca5d912af195a19e152d88f05f71bcd9a3df8750009ecc03b295a4ac48762af9bb1db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 R62 Wolverfontein Farm 137 Portion 25 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.637355257236 20.968190431595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang