Zarrangosa-Inn
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislang-straat 1433, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zarrangosa-Inn is 'n lieflike bosveld-lodge in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf tussen vrylopende diere. Die lodge is ideaal vir natuurliefhebbers of gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Verblyf word in 4 eenhede gebied wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Daar is 3 eenhede met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, terwyl 1 van die eenhede 'n koninggrootte-bed het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie met óf 'n eenplaat-induksiestoof of 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook die gemeenskaplike geriewe by die lodge gebruik wat 2 swembaddens, 'n kuierarea en 'n boma insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Luislang-straat 1433, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislang-straat 1433, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang