Zarrangosa-Inn
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislang-straat 1433, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 050R788 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zarrangosa-Inn is 'n lieflike bosveld-lodge in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf tussen vrylopende diere. Die lodge is ideaal vir natuurliefhebbers of gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Verblyf word in 4 eenhede gebied wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Daar is 3 eenhede met 'n koninginggrootte-bed en 'n stapelbed, terwyl 1 van die eenhede 'n koninggrootte-bed het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie met óf 'n eenplaat-induksiestoof of 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeer plek is beskikbaar. Gaste kan ook die gemeenskaplike geriewe by die lodge, wat 2 swembaddens, kuier area en boma insluit, gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Ligging
- Luislang-straat 1433, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislang-straat 1433, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang