Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 119

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Zebula 119
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willie N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Lekker huis met alle geriewe vir lekker kuier.

Baie lekker gebly, dankie. Huis is goed toegerus. Gasvrou was baie goed. Was nie bewus van die toegangsfooi nie en moes plan maak, want hulle vat ook nie kontant nie.

Zebula 119 se terugvoer

Hallo Willie,

Baie dankie vir die goeie resensie - dit word opreg waardeer.

Ons streef na verbetering op grond van hierdie resensies en julle was uitstekende gaste waarvoor ons dankbaar is.

Die toegangsfooie word vertoon op Zebula se top 8 reëls wat in ons kommunikasie voor aankoms deurgegee is via - Whatsapp 2 Augustus, maar dankie dat jy dit uitwys sodat ek dit in die toekoms apart van die dokument aanstuur vir meer sigbaarheid.
Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete,

Wilma:

Zebula 119
Gloria M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria M

The house was clean, the pool was clean, aircons were working perfectly. Load shedding hit us for two hours, but we managed to kill the time playing 30seconds. It was a beautiful weekend.

Betty, the cleaning lady, was friendly. One special moment that stood out for me was seeing a herd of springbok that came to join us while we were having our last supper on Saturday evening.

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula Gholflandgoed en Spa, Huis 119, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98113dad9398f501b690528e0e32c2c2e8f09ae1cf2245dccb15b5bfba4bb4a0ff37a68ae7a1b29acc519ef0f6894dba8870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Zebula Golf Estate and Spa Huis 119 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.746171551335 27.955740091133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang