Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 317

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

connie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Zebula 317
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Onverbeterlik.

Vreeslik dankie vir 'n onverbeterlike ervaring! Nie net was die kamers luuks nie, die kombuis was ten volle toegerus. Johanna was 'n ster. Die swembad was heerlik. Braai area was net perfek. Sal beslis weer gaan. Die lodge het my verwagtinge oortref.

Lizette R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette R

Rustige bos vakansie.

Dit was vreeslik lekker. 3 gesinne met tiener kinders. Ons tweede keer daar en elke keer 'n fees.

Cecilia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Pragtige lodge, lekker kuierplek, netjies en skoon.

Vanaf aankoms was als skoon, huis ruik lekker. Als wat jy kan nodig kry, is daar. Wild loop vrylik rond en is baie mak. Heerlike kuierplek saam met vriende en familie.

Lizette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Wow! Net wow!

Ons was 4 gesinne met tieners! Wat 'n ongelooflike wegbreek. Skoon, netjies, groot genoeg, oorgenoeg slaapplek, Boma vir laataandkuiers, swembad vir afkoel. Ons het gaan stap en fietsgery, net gerus en dit was heerlik! Klaar besluit, hierdie plek gaan ten minste twee keer per jaar 'n instelling word! Als was so maklik, die bespreking, die betaling, die aanwysings! Dankie Connie, ons sal gou weer terug wees!

Boni S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boni S

The place is beautiful.

Beautiful, clean, and well-equipped. Pictures on the web don't do justice to the place.

Rouxle V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxle V

Pure plesier.

Wat 'n heerlike naweek presies soos die beskrywing. 'n Naweek van gerief en pure plesier.

Steven M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Fantasties!

Pragtige stil omgewing. Sentrale leefarea het groot vensters en deure wat oop maak om veld in te laat. Kombuis het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Beddens bietjie aan kleinerige kant as jy oor ses voet lank is. Oor die algemeen 'n fantastiese plek vir groot groepe. Bestuurspan puik. Gaan weer bespreek vir volgende jaar.

Nick S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Dit was vir ons as familie die ideale verblyf vir die geleentheid.

Zebula 317 is 'n pragtige huis met al die geriewe om 'n heerlike wegbreeknaweek in die bos te kan geniet. Dis ideaal vir kinders wat met hul fietse die grondpaadjies kon ry en dit geniet het om oor die rotse te kon klouter. Die boma is 'n wonderlike kuierplek. Ons was verras met die Njalas wat so mak is en tot op die stoep kom kuier het. Ons hoop ons is beskore om weer eendag terug te kan keer na hierdie onvergeetlike plek.

Roelof B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof B

Heerlike wegbreek saam met uitgebreide familie.

Baie lekker luukse plek wat behoorlik goed toegerus is met alles wat mens sal benodig. Puik kuierplek!

Marlize Y - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize Y

'n Fantastiese plek om te ontsnap uit die stad uit.

Die plek lyk selfs beter as die foto's. Die leef areas is groot en perfek vir 'n groot groep mense (Ons was 14 volwassenes). Die kamers was baie netjies waar elkeen hulle eie badkamer het met 'n privaat stoepie. Die huishulp was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te help en was verwelkom met bottels wyn. Ons het dit so baie geniet, ons beplan reeds om terug te gaan in die winter en het al vir 3 mense verwys. Die enigste nota wat ek wel wil maak is dat die GPS (Google Maps) mens op 'n grondpad omvat en van die kleiner karre bietjie meer ongemaklik gery het (alhoewel die eienaar die korrekte aanwysings epos). Dankie vir 'n lekker naweek.

Carene K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carene K

Beautiful house in a beautiful setting, very private.

The house is beautiful and very private. I would only recommend more DStv channels as the package is very limited. The pool could also be cleaned more frequently whilst one is staying there. Would definitely go there again and recommend it to anyone else.

Johan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Redelik.

Die plek was baie mooi, dit stink net na riool die hele huis.

Werner D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Great ligging.

Beste ligging in Zebula. Great boservaring. Dankie julle.

Shannon C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon C

Absolutely stunning and awesome getaway.

Thank you very much to Connie and her team for making our weekend getaway absolutely amazing. Everyone loved the house, it is extremely tastefully decorated and has lots of nooks and crannies for everyone to relax in and catch up on a good book or have a lazy afternoon snooze. Absolutely stunning venue for a family and friends get together.

Marietjie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

'n Juweel in die bosveld!

Vir 'n groot groep mense is hierdie die ideale plek.

Johan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Dit was onvergeetlik!

Awsemrowend, mooiste plek.

Delmei J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmei J

Heerlike wegbreek!

Fantastiese naweek! Alles wat ons moontlik kon benodig was daar! Heerlik gekuier, geswem en ontspan!

Olivia R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia R

Beautiful place.

Place well organised, neat.

Irene S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Ongelooflik.

Dis 'n pragtige eiendom. Ligging is fantasties. Ons het dit so geniet. Johanna is 'n juweel.

Dirk D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk D

Wat 'n lekker bestemming!

Vreeslik lekker hier gebly saam met vriende en familie. Al die geriewe wat jy sal benodig en die huis is fantasties vir 'n groot groep. Bietjie ver van die winkels, maar ons het alles vooraf gekoop. Ons sal beslis weer gaan!

Amelia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia M

I enjoyed the stay. Was a unique experience as we used to go to the beach. But still missed the swimming pool as they don't have one.

It's a nice place. Unique. We enjoyed the stay.

Zebula 317 se terugvoer

Good evening. I am pleased you enjoyed your stay. With regards to the swimming pool. There is a swimming pool, just past the boma down the stairs.
Thank you for your review and comment.

Zebula 317
Vanaf R9 000
R9 000 R6 750
per nag (plek vir 14)
Vanaf R9 000
R9 000 R6 750
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Kareefontein-plaas, Bela-Bela, 0490, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0NDFhYTAyLTAzMTktNGQ1Yi05MmViLTgxODliMjRiY2I4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 000 nouVanaf R6 750 per nag (plek vir 14) 21 5 1 5 Off the R516 Farm Kareefontein Farm 0490 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.729347 27.940654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang