Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 5-Bedroom House IZN1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Zebula 5-Bedroom House IZN1
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Charlotte T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte T

Fabulous.

Beautiful place with friendly staff. The house is clean and has all the equipment required. I loved it.

Susan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Ruim huis met netjiese fasiliteite.

Voorstel aan eienaar: Sit lampies in die huis vir kragonderbrekings asook ekstra komberse vir koue aande.

Amanda V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

So lekker gekuier. Goed ingerig.

Pragtige plek, met ’n pragtige uitsig. Sal net 'n ysmasjien aanbeveel. Die een boonste slaapkamer se bed moet vervang word - dis die kamer bo die onderste kamer. Verder is daar nie klagtes nie. Dis pragtig, skoon en netjies.

Frans P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Frans P

Baie slegte ervaring. Diens van Zebula is baie swak en vier dae sonder warm water na ons dit eerste dag onder hulle aandag gebring het.

Lapa vuil en vol ou vleisverpakkings wat rondlê. Nie skoon nie, huis benodig onderhoud. Net twee ligte op stoep wat werk. Oral in huis gloeilampe wat nie werk nie. Geiser foutief en huis en linne nie skoon nie.

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4fd1aaa90077cd6d2709ec4b381d0f1ef5704cf754f07c144290250d073d305f7a2574dd7c0ba8811d59ca93e06e743e055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Farm 534 Mabula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.747454885176 27.96547293663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang