Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula Luxury Lodge

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.7
Shelley M
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Very comfortable and spacious house and has all your basic needs. Host is accommodating and friendly. Had a good weekend, but a few things to point out. The kitchen light did not work. Three bedrooms had no toilet paper, a tiny bit had been left on the roll in each bathroom (we had to drive to the main lodge on our first night to buy toilet paper). We were booked in as 11 guests but there were only 9 bath towels provided (2 guests did not have towels). WiFi would be a bonus and some sort of generator as there is no power during loadshedding and the stoves etc. are all electric (not gas).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nomava I
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2023

Perfect. The pipe in the kitchen was not working and caused the house to be dirty and dishwasher not working, so it was a mess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Zebula Luxury Lodge
The guests were loud and I had a call from the security. The issue was sorted out and a plumber did come out. The guests were unnecessarily being difficult.

Mpumi Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Spacious and big. The place has everything that one could possibly need to prepare food etc. The host was very welcoming and warm. I am definitely coming back with my family. Big space inside and outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Relaxing and refreshing. We enjoyed ourselves. The animals were an attraction for us. It is quite and relaxing. Everything we needed was there in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybrecht K
Kort verblyf
2.2
Mrt 2022

Eerste indruk was teleurstellend, die plek was nie skoon en dis duidelik dat nie onderhou word nie. Luxury is 'n leuen. Die plek steek af teen die omliggende plekke. Die splashpool was nie skoongemaak nie, die swembadlig is uit - slegs drade in die gat. Die braailigte werk nie. Die bunkbeds se matrassies so dun soos papier, beddegoed is oud en afgeleef en nie skoon nie. Die balkon was maande laas gevee. Die reling op die balkon is nie veilig nie. Daar is nie waaiers in al die kamers nie, een van die 5 se kop kon nie draai nie. Die meubels is oud, afgeleef en vuil. Die plastiese stoele is in die middel gekraak en onbruikbaar. Hierdie eenheid kan nie geadverteer word as luxury nie. Stof en onder en bo-op beddens. W14 is uiters teleurstellend en nie waarde vir geld nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Izelle D
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2021

Rustig in die bosveld. Die verblyf is geleë in die pragtige bosveld. Alhoewel die natuurlewe en gebied 'n goeie ervaring was, was die verblyf self 'n onaangename ervaring en beslis nie waarde vir geld nie. Met aankoms om 14:15 was die lodge nog nie skoon nie en beddens was nog nie eens opgemaak nie. Die proses het voort geduur tot 16:00. Die hoeveelheid mense wat geakkommodeer kan word is misleidend. Die enkelkamer het niks buiten 'n bed en nie eens 'n waaier nie. Kamer nommer 6 is slegs geskik vir jong kinders. Daar was baie gebreke, kamer nommer 3 se muurproppe en waaier het nie gewerk nie. Die gaste badkamer se lig was buite werking. Die skottelgoedmasjien se seepblokkie houer was stukkend. Die buite asblik was oorlopend vol en 'n aantrekking vir vlieë. Hierdie was nie die gevolg van 'n laks skoonmaker nie eerder 'n onbegonne taak vir een mens en swak bestuur.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Plaas 534, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b43468cffb3b883bf49115ef571149ce5b3733ccc776680883482f53446f8f89760e60adb5a7c8a204b85ca3952d8b08eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9) 6 5 1 4 Off R516 Farm 534 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.745891947253 27.978379271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang