Zegen aan Zee
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2025 tot 20 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murex-straat 3070, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 750R3 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Zegen aan Zee is 300 m van die strand af. Dit is in die Langezandt Fisherman's Village-landgoed en is 'n lieflike vakansiehuis vir 10 gaste in Struisbaai.
Verblyf is beskikbaar in 'n huis vir 6 gaste en 2 kothuise wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het.
Elke kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien in die huis asook die kothuise.
Die kombuis en leefarea is in die hoofhuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. In die sitarea is daar 'n TV met DStv, 'n kaggel en WiFi.
Die perseel is omhein en troeteldiere is welkom indien gereël. Gaste kan in 'n dubbelmotorhuis parkeer en daar is 'n buite-stort.
Struisbaai het verskeie restaurante en doendinge soos voëlkyk en staproetes. Gaste kan die Anglikaanse Kerk wat 'n nasionale monument is besoek of 'n kort ent ry na Agulhas waar daar staproetes en besienswaardighede is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Murex-straat 3070, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Zegen aan Zee het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murex-straat 3070, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang