Zimbali Fairways
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Club-rylaan 5, Zimbali Coastal Landgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 125 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zimbali Fairways is 'n kontemporêre, vrystaande selfsorghuis wat in die Fairways-distrik van Zimbali Eco-Landgoed geleë is. Dit is die ideale vakansiehuis vir 'n ontspanne leefstyl met gemaklike rusbanke, rustigheid en 'n wonderlike privaat tuin. Hierdie huis sal gaste die energie en gemoedsrus gee wat hul vir 'n wegbreek na KwaZulu-Natal soek.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 volledige badkamers, asook 'n gastetoilet.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede , derde en vierde slaapkamers het elk ook 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n aparte toilet en nog 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 tot 10 gaste, slaapbank en 'n plafonwaaier. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels. Die tuinarea bied ook genoeg spasie vir kinders om te speel of in die son te ontspan.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gaste het ook toegang tot Valley of the Pools in Zimbali.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Club-rylaan 5, Zimbali Coastal Landgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Fairways het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Zimbali Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Club-rylaan 5, Zimbali Coastal Landgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang