Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuider Zee

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 55, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R920 R782 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Zuider Zee spog met pragtige see-uitsigte en is net 800 m vanaf die hoofstrand in Salt Rock. Dit is ook net 22 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Zuider Zee bied gerieflike en bekostigbare privaat gaste-eenhede en 2 selfsorg-houthuise in 'n rustige tuin op 'n heuwel.

Al die eenhede, behalwe die Standaard-eenheid, is vir selfsorg toegerus en het 'n mikrogolf en 'n yskas. Daar is ook braaigeriewe met 'n pragtige see-uitsig.

Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Frits V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly! Baie lekker gebly en die pragtige uitsig geniet!
Jun 2024
Annemie T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik en ontspannend. Sou graag langer wou bly. Pragtig see-uitsig en baie privaat. Die eenheid was volledig ingerig en mooi ruim kamer. Die...
Sien meer
Feb 2024
Np V
5.0
Uitstekend en ongelooflike see-uitsig. Baie lekker gebly, dankie. Die gasheer is tops! Ek skuld hom die regmaak van die bedkassie waar ek 'n natvlek g...
Sien meer
Feb 2024
Laetitia K
Saam met vriende
5.0
Heerlik oornag, baie mooi, skoon en veilig! Gavin, die eienaar, was geweldig vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer by Zuider Zee bespreek.
Jul 2023
Barbara H
Saam met lewensmaat
5.0
Everything we needed and more. Wonderful host, comfortable accomodation, definitely stay longer next time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gavin & Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Fairway-rylaan 55, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zuider Zee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
R920 R782
per nag, vir 2 mense
Vanaf R920
R920 R782
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 55, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliODkxNzBkLTRjMDgtNDgzNi1iMjViLWZmMmM3YTdlNjYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R782 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 55 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.502179492271 31.233090162277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang