Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zur See

Spesiale Aanbod 45% af

Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mrt 2024 tot 1 Mrt 2027.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 235 R679 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zur See skuil minder as 1 km vanaf Salmon Bay Beach en die privaat woonstelle bied asemrowende see-uitsigte, gratis WiFi en gratis, privaat parkeerplek. Die verblyf is te midde van welige tuine en binnehowe geleë en bied 'n rustige oase net 'n entjie vanaf die see.

Hierdie woonstelle is ruim en elke eenheid spog met 'n balkon met buitesitplek en 'n privaat braai-area. Daar is 'n knus sitarea met 'n platskerm-satelliet-TV, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond en 'n mikrogolfoond en 'n privaat badkamer met 'n stort en gratis toiletware. Linne en handdoeke word in elke eenheid voorsien.

Gaste kan in ons tuin ontspan of die nabygeleë strande verken, insluitend Clarke Bay Beach, Granny's Pool Beach en Zimbali Beach. Daar is 'n 24 uur-ontvangs en sekuriteit.

Zur See is net 14 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en bied maklike toegang tot alles wat Ballito kan bied, van sy lewendige eettoneel tot sy verskeidenheid ontspanningsaktiwiteite.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Hans J
Besigheidsreis
5.0
Soos altyd lekker gebly. Die opgraderings is pragtig en baie funksioneel. Soos altyd lekker gebly. Die opgraderings is pragtig en baie funksioneel.
Sep 2024
Marina R
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Waarde vir geld wegbreek! Ons kuier altyd baie lekker by ZurSee. Dit bied ons alles wat nodig is. Ek hou van die ligging, veral.
Aug 2024
Marcel V
5.0
Lekker rustig. Ja, dankie, dit was baie plesierig.
Aug 2024
Luke K
Besigheidsreis
5.0
Great spot with nice sea views. A great spot with decent space. The patio offers great views of the ocean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Maryke M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese plekkie, baie lekker gebly, mens baie vriendelik. Sal net versoek dat hulle regtig moet plan maak vir die aaklige reuk in die ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zur See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 235
R1 235 R679
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 235
R1 235 R679
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303ef2cf86700ee14ce917541120c3d419764e5a9d709917e7eef1c1fbf40f5fb34240e71153427a65b0c48bb65277d0907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 235 nouVanaf R679 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 1 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538003504796 31.213329740545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang