Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwahili Private Game Lodge & Spa

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Manqoba M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great place. It’s very neat, the food is out of this world, and there’s great customer service there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsy
Zwahili Private Game Lodge & Spa
Dear Manqoba, Thank you so much for your feedback, we appreciate your 5/5 review Many thanks Zwahili Private Game Lodge & spa

Cindy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

Luukse bosveldwegbreek! Baie mooi, luukse lodge. Hulle het ons baie goed geakkommodeer met ons 4-maande-oue babaseuntjie. Die presidensiële suite was asemrowend mooi. Net gewens ons kon 'n kaggel gebruik het wat nie moontlik was nie, die waterdruk vir stort en bad was sleg met min warm water en met geen sonpanele kon ons nie gedurende loadshedding die mooi sonsopkoms met 'n warm koffie vroegoggend op die dek geniet nie. Om die leeus elke dag te hoor was definitief 'n hoogtepunt van die lodge. Het die Spa baie geniet - sou net graag mooi ''scenery'' wou hê in daardie mooi bosveld. Kos was baie lekker - sou net dink vir die prys per nag sou daar nie limiete op die ontbytkeuses wees nie. Dit was 'n lekker, luukse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eduan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2023

Geen teenwoordigheid van eienaar nie, dus geen aandag aan enige detail nie. Plek het aandag nodig. Soos bv. op die hoofdek lig die planke en my vrou het oor dit gestruikel en amper geval. Ook dink ons met ons ondervinding by ander 5-ster lodges skiet die lodge ver kort.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie geniet. Die plek is wonderlik. Die kos is fantasties, en die personeel baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsy
Zwahili Private Game Lodge & Spa
Baie dankie Christo, ons waardeer die positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer by Zwahii te sien.

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ontspannend en laat ons spesiaal voel. Die personeel is baie bekwaan. Daar word nooit gewonder oor wat gaan gebeur nie. Hulle hou jou ingelig sonder om oor te neem. Almal vriendelik en kenner van hul gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsy
Zwahili Private Game Lodge & Spa
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om jul gou weer by Zwahili te sien.

Sam R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Lovely and peaceful. The food was lovely, and I think our room was perfect. I think sun loungers on the private patios would be a great addition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maaike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Perfekte gasvryheid. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alice A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

We had a wonderful stay full of surprises. We could not hope for more, the food was delicious, the game drive were informative and fun, the only thing that i could of wished for was an aircon, it was very warm at night in the room. There were also dead animals in the field that was upsetting but further our stay was very enjoyable and all our needs were catered for. Most enjoyable weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hoerskool Hans Strijdom H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2020

Net okay. Vir 'n 5-ster? Geen aircon nie. Wild is maar min. Aktiwiteite min. Die drinkgoed ongelooflik duur.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Mees ongelooflike ondervinding/wittebrood ooit! Ek en my vrou was by Zwahili vir ons wittebrood. Ons was al by baie lodges gewees in die verlede, maar Zwahili het kop en skouers bo almal uitgestaan. Die staf is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Hulle het op meer as een geleentheid uit hulle pad gegaan om die tydjie daar vir ons superspesiaal te maak. Die kos was ongelooflik lekker gewees. Die game drives saam Jannie, die game ranger was onvergeetlik gewees, ek het nog nie iemand ontmoet met soveel kennis en passie vir sy werk en die natuur nie. Zwahili is werklik 'n besonderse lodge om te gaan besoek en ons gaan vir seker oor en oor terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsy
Zwahili Private Game Lodge & Spa
Baie dankie Marius. Ons hoop om julle gou weer te sien, miskien vir julle 1ste huweliks herdenking .

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Betsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R9 320
R9 320 R5 592
per nag, vir 2 mense
Vanaf R9 320
R9 320 R5 592
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooifontein Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNmViNWFmLTk3NDctNGEyMS04ZWE4LTQwNTA4ODBhMDhjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 320 nouVanaf R5 592 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm Mooifontein Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.84432 28.725427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang