Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zyl-Away

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Cara J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Everything was there to make it a home away from home. We had a lovely family holiday with family converging from different provinces. We will be back for sure, as it met our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wieske
Zyl-Away
Thank you for your lovely feedback Cara. We are so glad that you enjoyed a special time with family at Zylaway! You are more than welcome to visit us again!

Coenie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Rustig. Die plek is netjies, die area is stil, die strande is skoon en daar was min ander mense op die strand. Ons was nie regtig in die see nie, maar net ons voete nat gemaak toe ons op die strand geloop het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wieske
Zyl-Away
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Coenie. Ons is jammer dat die weer nie saamgespeel het in die tyd wat julle daar was nie. Julle is welkom om weer te kom kuier by Zyl-Away.

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Die huis se netheid is goed en die beddens mooi skoon. Die kinders het die groot tuin baie geniet. Alhoewel ons mense is wat ons tyd buite spandeer en nie gepla is om foonopvangs of WiFi te hê nie, sal Zyl-Away dalk daarby kan baat om WiFi aan te skaf vir internationale kliënte. Die trappe wat lei na die loft het ook bietjie werk nodig voor hulle onveilig raak. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wieske
Zyl-Away
Hallo Jaco, dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstelle. Ons is baie bly dat julle die huis en tuin geniet het.

Teresa B
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Enjoyable and will stay there again! We were met on time and shown around. The house was clean and accommodated our needs. It was in a quiet area and we felt safe. We would suggest that WiFi is provided and we could not use the TV to watch the SA v Wales match. That was the only downside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
1.6
Des 2021

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wieske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC35CUfIyLr6kSoOanVQskQakH71pG2B2UDkAeMFxU4IqoDru0N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 5 5 1 4 12 Witpeer Avenue Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.964945959876 31.752396411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang