Indien jy Platorand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Platorand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Platorand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Escarpment accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Platorand akkommodasie
Bladsy 6 - 369 lekke plekke om te bly
Jock's Cottages is op 'n historiese familieplaas geleë en bied verblyf in Dullstroom wat welbekend is vir kunsvlieg...
Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate is 'n besonderse bestemming vir kunsvlieghengel en het 2 goed gevulde f...
Bananien Lodge bied selfsorgverblyf naby Sabie, en is net 7 km van die dorp af. Die verblyf is sentraal tot die Pan...
49 on Main is 'n ruim selfsorgeenheid vir 8 gaste in Sabie wat dit ideaal vir gesinne of 'n groep vriende maak. Di...
The Stables at Critchley is op 'n veilige landgoed in 'n prentjiemooi area in Dullstroom, Mpumalanga. Dit spog met ...
Treelands Castle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in die kle...
Walkersons Estate is reg op die Mpumalanga-hoëveld platorand se mis-sone, 10 km buite Dullstroom. Dié huis is in di...
Watersmeet Cottages bied bekoorlike selfsorg-klipkothuise op 'n veilige kunsvlieghengel-landgoed 14 km buite Dullst...
Hops Hollow Country House is 'n 3-ster-gastehuis met 'n brouery in die prentjiemooi Longtompass, Renosterhoek. Dit ...
Muddlers Minnow Dullstroom is 'n selfsorgkothuis wat ten volle toegerus is en is 1 km vanaf Dullstroom geleë. Dit i...