Indien jy Platorand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Platorand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Platorand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Escarpment accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Platorand akkommodasie
Bladsy 8 - 366 lekke plekke om te bly
Rustic Farm Stay bied bekoorlike plaasstylverblyf in Lydenburg met 'n uitsig oor Long Tompas en op Steenkampsberg. ...
MH GuestFarm is 30 km vanaf Mbombela (Nelspruit) op die Montrose-pas en 41 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasi...
Pecan Hut is 'n knus klipkothuis aan die oewer van die Houtboslooprivier geleë en is die ideale opsie vir 'n romant...
Strathwold Farm - Stonehaven Cottage is 'n historiese selfsorgkothuis op 'n pragtige plaas tussen Watervalboven en ...
Treelands Manor is in ’n rustige deel van die dorpie Dulstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in 7 ateljee-ee...
Connemara Trout Lodge is 15 km buite Dullstroom op die R540 na Lydenburg geleë. Verblyf word in 'n plaashuis met 3...
Eden Rain is 'n ruim vakansiehuis op 'n veilige landgoed ongeveer 200 m van Dullstroom se middedorp af. Dit het 'n ...
Sunrise Serenity Guest House is op 'n kleinhoewe 5 km vanaf Lydenburg op die Dullstroompad geleë. Dit is ideaal gel...
The Artists Cottages at Le Quartier in die hartjie van Dullstroom. Die kothuise is goed ingerig vir groepe en dis s...
Verlorenkloof is 'n goed gevestigde vakansiebestemming in die hartjie van die forel-driehoek in Mpumalanga, wat ver...