Indien jy Hardap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hardap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hardap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hardap accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hardap akkommodasie
Bladsy 5 - 64 lekke plekke om te bly
Le Mirage Resort and Spa is 'n unieke instansie in die Sossusvlei-omgewing en bied gaste 'n ontspanne wegbreek net ...
Hoodia Desert Lodge is aan die oewer van die Tsaunchabrivier geleë en is omring deur skouspelagtige bergreekse. Dit...
The Farm Life is 'n moderne plaasopstal wat op 'n uitgestrekte gesinsplaas van 22 000 hektaar in Maltahöhe, Namibië...
Bagatelle Kalahari Game Ranch is in die hartjie van die Kalahari, bo-op en tussen die Kalahari se kenmerkende groot...
Suricate Kalahari Tented Lodge staan op 'n majestueuse rooi sandduin wat bo die Auob-vleiland se panne uittroon. Di...
Wolwedans Plains Camp bied B&B-verblyf aan die oewer van die NamibRand Natuurreservaat. Die lodge bied 'n uitsig oo...
Mary Jo Bed and Breakfast bied ruim en gerieflike verblyf in Rehoboth. Dis sowat 90 km vanaf die hoofstad, Windhoek...
We Kebi Safari Lodge is 'n uur se ry vanaf Sossusvlei op die C19. Dié lodge nooi jou uit om die rustigheid, privaat...
Wolwedans Desert Lodge bied B&B-verblyf in die Namib Rand Natuurreservaat. Hierdie lodge het 'n uitsig oor die skil...
Wolwedans Dune Camp bied B&B-verblyf in die NamibRand Natuurreservaat. Hierdie lodge het 'n uitsig oor die prentjie...