Indien jy Hardap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hardap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hardap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hardap accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hardap akkommodasie
Bladsy 2 - 64 lekke plekke om te bly
Tahiti Guesthouse is sentraal in Mariental geleë, 'n dorpie in die Hardap-streek van Namibië. Verblyf by Tahiti Gu...
Kalahari Farmhouse is ’n groen oase in die Kalahari. Dié intieme lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 11 kothuissty...
River Chalets bied sakpasverblyf aan vissermanne en gesinne. Dit is gerieflik geleë direk langs die B1 in die dorpi...
The Desert Grace is 'n moderne lodge met die elegansie van die verlede, geesdriftige karakter en 'n stylvolle inter...
Kalahari Anib Lodge is op die oostelike rand van Namibië in die Kalahari-woestyn, 33,5 km van Mariental af. Die lod...
Hudup Guesthouse is in Maltahöhe in Namibië se suide. Dis bekostigbare verblyf onderweg na Sossusvlei of Swakopmund...
Aub Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Mariental in die suide van Namibië en dit bied gerieflike selfsorgverbl...
Duwisib Guest Farm & Camping bied maaltye en gedeelde selfsorg- of kampverblyf, en is op die randjie van die pragti...
Betta Camp is bekend as 'n oase in die suid-westelike deel van die Namib-woestyn. Verblyf bestaan uit die Betta Ma...