Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Beverley Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beverley Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beverley Gardens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beverley Gardens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beverley Gardens akkommodasie

Bladsy 8 - 4 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Beverley Gardens

Green Park Manor

Gastehuis in | Fourways, FourwaysJohannesburg
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Green Park Manor is 'n pragtige grasdak-eiendom in die hartjie van die veilige Green Park in Sentraal-Fourways. Dis...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Olivelli Selfsorg is 'n gerieflike, losstaande selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Moret, Randburg. Die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Red Rose B&B bied gesofistikeerde verblyf vir sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers. Dié B&B is 'n huis w...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Persoonlike Kluis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

The Garden Cottage

Selfsorg in | Randburg, RandburgJohannesburg
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense

The Garden Cottage is 'n troeteldiervriendlike sonkrag-aangedrewe kothuis in Randpark Ridge, Johannesburg. The Gar...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Hurlingham House Guest House is in Sandton geleë en bied gerieflike B&B-verblyf geskik vir sakereisigers en vakansi...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Boskruin Oasis

Gastehuis in | Boskruin, BoskruinRandpark Ridge
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflik...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 40% af!

Grosvenor Cottages

Selfsorg in | Sandton, SandtonJohannesburg
Vanaf R900
R900 R540
per nag (plek vir 2)

Grosvenor Cottages is op 'n groot eiendom en beskik oor 7 privaat gastekothuise en ateljee-eenhede in die boomryke ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R900
R900 R540
per nag (plek vir 2)

A&F Cottage

Selfsorg in | Fourways, FourwaysNorscot
Vanaf
R786
per nag (plek vir 2)

A&F Cottage is 'n knus, selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Fourways. Dit is ideaal ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R786
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense

Another World Garden Studio is 'n eenheid in Sandton, naby Morningside Country Club, The River-gholfbaan, Bryanston...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Popp Inn Modern Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n die mooi, veilige Strata-kompleks in Bryanston. Dié woo...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem