- Arboretum(1)
- Bainsvlei(7)
- Bayswater(32)
- Bloemdal(1)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(11)
- Dan Pienaar(40)
- Fichardt Park(64)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(4)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(23)
- Hospitalpark(3)
- Kiepersol(11)
- Langenhovenpark(27)
- Naval Hill(6)
- Noordhoek(7)
- Olive Hill(1)
- Park West(9)
- Pellissier(11)
- Pentagon Park(5)
- Quaggafontein(1)
- Rayton(3)
- Rooidam(5)
- Spitskop(35)
- Spitskop Small Holdings(10)
- Universitas(43)
- Universitas Ridge(13)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(25)
- Westdene(21)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 4 - 378 lekke plekke om te bly
Danielsrust Kothuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en tuin op die eienaar se eiendom. Dit is...
EuZelle Gastekamers bied knus oornagverblyf in 'n privaat tuinwoonstelle op die eienaar se perseel in Bloemfontein....
La Belle Guest House bied veilige, netjiese en knus Kaaps-Hollandse verblyf in die buurt, Dan Pienaar, in Bloemfont...
Tuishuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer wat op die Rooidamplaas in die Vrystaat geleë is. Dié een...
MacLeod House bied 5 moderne selfsorgkamers wat smaakvol ingerig is. Dié huis is in die hartjie van Bloemfontein na...
Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodlan...
Pepper Tree Venue & Gastehuis is ’n moderne gastehuis aan die buitewyke van Bloemfontein. Die dorp het ’n oorvloed ...
Greenleaf Guestlodge bied gerieflike akkommodasie in 'n luukse lodge in Universitas, Bloemfontein naby aan die N1 m...
The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as...
Rhino Creek Estate is in 'n rustige, stil area 18 km buite Bloemfontein geleë. Dit is aan 'n rivieroewer en word om...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer