- Ceres(28)
- De Doorns(5)
- Die Wingerd(4)
- Eden(3)
- Franschhoek(116)
- Golden Acre(3)
- Groenvlei(7)
- Helderrand(3)
- Hermon(3)
- Lemoenkloof(20)
- Paarl(129)
- Paglande(4)
- Pniel(7)
- Prince Alfred Hamlet(10)
- Raithby(8)
- Rawsonville(15)
- Riebeek-Kasteel(56)
- Riebeek-Wes(51)
- Slanghoek(2)
- Stellenbosch(281)
- Strand(288)
- Tierfontein(3)
- Tulbagh(64)
- Wellington(36)
- Wolseley(6)
- Worcester(64)
Indien jy Boland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boland accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boland akkommodasie
Bladsy 2 - 1597 lekke plekke om te bly
Squirrel & Vine is 'n privaat, volledig toegeruste woonstel met lugversorging en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkr...
Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 3 eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se w...
Grande Plaisir Apartment & Villa is in 'n rustige woonbuurt in Franschhoek en bied luukse selfsorg-vakanseieverblyf...
La Galiniere bied 'n keuse van 2 bekoorlike tweeslaapkamer-selfsorgkothuise. Elke kothuise het 'n sitarea, kombuis...
Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gas...
Laanhof is in Stellenbosch, 'n area wat bekend is vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en iko...
Haaskraal selfsorg Gastehuis is op 'n prentjiemooi olyf- en Nguniplaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie wat aan ...
On The Beach at Strand is 'n selfsorg-eenheid wat net 50 m vanaf die Ryneveld-strand in Strand geleë is. Die eenhei...
Val du Charron Wine & Leisure Estate is in die hartjie van die wynlande op 'n wingerdplaas geleë, net 10 minute van...
Inasmuch is sentraal geleë in Gordonsbaai, 'n kusdorp naby die meeste besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is ...