Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
76 lekke plekke om te bly
Salty Sandals bied selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis aan die pragtige Weskus. Dié luukse huis is naby die ...
27 On Ray is in Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë en bied lieflike vakansieverblyf. Dié eenheid i...
One on Ray is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Britanniabaai en net 350 m vanaf die hoofstrand, en is id...
Die Tiki Hut-woonstelle is in Britanniabaai geleë, slegs 250 m van die wit sand van die Goue Myl-strand af. Hierdie...
Beach House Britannia Bay bied 'n ontspanne wegbreek met direkte toegang tot die strand. Dit bied luukse selfsorgve...
Rienks Beach Nook is minder as 100 m vanaf die strand op die Goue Myl geleë en spog met direkte toegang tot die str...
The Golden Goose is 'n ruim vakansiehuis in Brittaniabaai. Dit is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met fami...
Pier Pleasure is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die rustige Weskusdorp, Britanniabaai. Die huis bied geriefli...
Dié seefronthuis is in Britanniabaai aan die bekoorlike Weskus geleë. Dit is net 'n paar treë van die see af geleë ...
Nege op Egret is in die Weskusdorp Britanniabaai, en bied gehalteverblyf aan 'n familie wat 'n rustige wegbreek wil...