Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Centurion.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Centurion akkommodasie
Bladsy 7 - 134 lekke plekke om te bly
40 on Aspen bied selfsorgverblyf in Centurion en is ideaal geleë vir sakereisigers. Gaste kan tussen 4 eenhede op...
No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers...
Aandbloem is 'n vierster-gastehuis in Centurion en is naby alle groot roetes en sakesentrums in die Centurion area....
Augusta Palms bied moderne en gerieflike verblyf. Hierdie kamer is deel van die eienaar se huis maar gaste het priv...
Villa Xanelle Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesbur...
Hiddensee Cottage is 'n unieke, knus oopplan-grasdakkothuis met 'n boom in die middel, in die Irene Sekuriteitsland...
282 Guesthouse bied gerieflike verblyf in privaat selfsorg-eenhede in Lyttelton, Centurion. Dit is sowat 4,3 km van...
Coming Home bied bekoorlike selfsorgverblyf in die Drummorgan-kompleks in Centurion. Die huis is ideaal vir gaste w...
The Lemon Tree Oasis is 'n lieflike selfsorgkothuis wat 'n rustige wegbreek aan 'n paartjie of solo-verkenners in d...
De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand v...