Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Durban
4.3/5
volgens 897 resensies

Lees regte resensies van Durban van 897 geverifieerde gaste.

Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban akkommodasie

Bladsy 6 - 511 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)

Cobalt House is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met sy eie ingang op die eienaar se perseel in La Lucia, Durban. Dit...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durba...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Casa Ridge

Selfsorg in | Umhlanga, UmhlangaDurban
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende mid...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)

Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)

Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die stra...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf R950
R950 R380
per nag, vir 2 mense

Basisha Familie Leef Huis is 'n ruim vakansiehuis net 20 km vanaf Durban en 5 km vanaf Westville Mall. Dit bied gen...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R950
R950 R380
per nag, vir 2 mense

Satoris

Gastehuis in | Kloof, KloofDurban
Vanaf
R988
per nag, vir 2 mense

Satoris is in 'n doodloopstraat in die luukse, lowerryke woonbuurt Everton geleë en strek oor 2,6 hektaar. Hierdie ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R988
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar...

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

T&S Cottage is 'n bekoorlike kothuis op die eienaar se perseel wat selfsorgverblyf in Queensburgh, KwaZulu-Natal bi...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem