Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Hermanus
4.8/5

Lees regte resensies van Hermanus van 1781 geverifieerde gaste.

Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus akkommodasie

Bladsy 8 - 379 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense

Hornbill House lê in die klein dorpie, Hemel en Aarde, halfpad tussen Hermanus en Onrus (Wes-Kaap, Suid-Afrika). Ho...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wynproe
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense

Home Grown

Selfsorg in | Voëlklip, VoëlklipHermanus
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Home Grown is in die hartjie van Hermanus en is stapafstand vanaf Langbaaistrand en 5 minute se ry vanaf die midded...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)

Marine Court 5 is 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai en dit is sentraal in die veilige Marin...

Gratis WiFi
Portier
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)

Seapearl Oceanfront Villa en Cottage is teen die kus in 'n stil straat tussen die Sandbaai- en Onrusstrande geleë. ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)

Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus se middedorp af...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R3 290
per nag, vir 2 mense

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp s...

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R3 290
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Waterfront Ateljee 5 is in Hermanus en bied knus en bekoorlike verblyf aan 2 gaste. Die oopplan-ateljeewoonstel he...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)

Beach House on 5th Avenue is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Voëlklip, Hermanus. Dit is ideaal vir...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R6 790
per nag (plek vir 11)

Ocean Reeds is in 'n uitstekende area van die lowerryke Eastcliff geleë en is een blok weg vanaf Eastcliff winkelse...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R6 790
per nag (plek vir 11)

Vanaf
R3 960
per nag (plek vir 6)

17 Marine Apartment is 'n luukse drieslaapkamerwoonstel wat na die see front in die nuwe 17 Marine-woonstelblok in ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 6)

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem