Indien jy Kiepersol besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kiepersol.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kiepersol Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kiepersol accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kiepersol akkommodasie
Bladsy 2 - 23 lekke plekke om te bly
Swallows House is 'n rustige wegbreek plek aan die oewer van Da Gama-dam in die mooiste gedeelte van die Laeveld. D...
Mackers is ideaal op die Sabie-weg R536, 17 km buite Hazyview geleë, waar gaste 'n paar dae lank die area kan verk...
Nabana Lodge is in Hazyview, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir sy warmlugballonritte, vierwielmotorfietsroetes ...
Hierdie is beslis 'n natuur-liefhebbers paradys: dit spog met asemrowende uitsigte oor die pragtige Sabie Rivier Va...
Bushbaby Valley Lodge is 'n versteekte juweel in die Sabievallei, sowat 13 km vanaf Hazyview. Die lodge bied skousp...
Haus Kopatsch is ongeveer 12 km buite Hazyview geleë op 'n rif wat oor die Sabieriviervallei en die Krugerwildtuin ...
Plumbago is netjies versteek en gaste moet deur die gietysterhekke aan die punt van die bougainvillea-ryke oprit ry...
Timamoon Lodge is in Hazyview geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir die natuur, wild, safari's en ikoniese besie...
Tinkers Lakeside Lodge is in die mooiste deel van die Laeveld geleë, net 20 minute se ry van die Krugerwildtuin af ...
Mountain Creek Lodge is in die berge van die Sabierivier-vallei geleë, waar die pragtige omgewing 'n avonturier se ...