Indien jy Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kloof akkommodasie
Bladsy 6 - 29 lekke plekke om te bly
Erika's Guest House bied gerieflike verblyf in Pinetown. Die gastehuis is op die eienaar se perseel en het 'n priva...
York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgew...
La Casa Nostra Villa Rose Garden is 'n pragtige gastekamer in 'n outentieke Italiaanse styl-villa in die Hillcrest-...
Die duBoirs Boutique Lodge is net 35 km buite Durban. Die landgoed is 'n rustige toevlugsoord met goed versorgde tu...
Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorn...
The Lapa is 'n selfsorg-grasdakkothuis op die gasheer se erf in Hillcrest, in die Vallei van 'n Duisend Heuwels. Di...
Misty Ridge is 'n pragtige, luukse tuiste in die gesogte Winston Park halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg. On...
Rest Assured is in die hartjie van Hillcrest geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike B&B wat stapafs...
Gorgeous Garden Villa is in Winston Park, 'n stil woonbuurt in KwaZulu-Natal. Die verblyf word omring deur toeriste...
White House is 'n ou koloniale huis in 'n pragtige tuin van 2 hektaar in die lowerryke voorstad Hillcrest. Die gast...