Indien jy Komatipoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Komatipoort.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komatipoort Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Komatipoort accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Komatipoort akkommodasie
Bladsy 6 - 26 lekke plekke om te bly
Hyenas Call is aan die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark en dit kyk oor die Krugerwildtuin. Dis gerieflik...
Zebra Cottage is in Marlothpark geleë en bied gehalte-verblyf aan avonturiers. Dis perfek vir 'n gesin of 'n groep ...
Vida Nova Kruger is 'n grasdak-lodge in die Marlothpark-wildbewaringsgebied op die oewer van die Krokodilrivier wat...
De Bruine Huis is 'n bekoorlike selfsorghuis omring deur luisterryke plantegroei. Dit is in Marlothpark geleë en is...
Kruger Wild Dog Inn is in Marlothpark en is geskik vir gesinne of vriende wat die rustigheid wil geniet. Verblyf w...
Zazu Cottage is 'n ruim, 40 m²-woonstel in Marlothpark. Dit bied gehalteverblyf vir die avonturiers en dit is ideaa...
Zuri Tau is 'n pragtige selfsorghuis in Marlothpark wat gerieflike verblyf aan familie en vriende bied. Die huis b...
Kruger River Holiday Home is 'n vierslaapkamerhuis vir 'n gesin aan die Krokodilrivier se oewer. Dié huis het 'n pr...
Hakuna Mipaka - Bos Sprokie is in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens en 11 km vanaf die Krokodilbrughek i...
Kholiwe On Kruger Lodge bied bekoorlike oornagverblyf in die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n romanties...