Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Midrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Midrand akkommodasie
Bladsy 3 - 81 lekke plekke om te bly
50 On Lever Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Midrand, Johannesburg. Hierdie woonstel...
41 Ridge Self-catering Cottages is in Glen Austin Uitbreiding 3 van Midrand, en bied gerieflike selfsorgverblyf in ...
128 Borgo de Felice is 'n lieflike selfsorg-ateljee in 'n veilige kompleks in die hartjie van Dainfern. Hierdie ate...
80 Borgo de Felice is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Dainfern. Dit ...
Beaulieu Estate Kyalami is op 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Dis ideaal vir paartjies of dié wat uit die bes...
The Stables, Beaulieu Kyalami bied gastekamers op die veilige Beaulieu Equestrian-landgoed in Midrand. Die gastehui...
Glenda’s Guest Suites is in die rustige, stil en veilige landgoed Beaulieu in Midrand geleë. Ons akkommodasie is aa...
The Aloe is in die rustige en bekoorlike area van Blue Hills, Midrand. Dit is 'n oulike, veilige eenheid met slaapp...
City Lodge Hotel Waterfall City is in Midrand, 'n area tussen Johannesburg en Pretoria wat vinnig aan die ontwikkel...
Big Tree B&B en Gastehuis is in Midrand, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria, geleë. Big Tree het 'n tennisbaan...