Indien jy Montagu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Montagu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montagu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montagu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Montagu akkommodasie
Bladsy 9 - 56 lekke plekke om te bly
Klawerjas Flute Cottage is 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord op 'n skilderagtige plaas, net 10 km buite Roberts...
Klawerjas Rooms is 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord op die skilderagtige plaas net 10 km buite Robertson in di...
Rapha Eco Bushcamp is 'n skilderagtige wildplaas wat met bos en fynbos omring word in die hartjie van die Breederiv...
Spanspek se Plek is in die hartjie van die wynvallei op die pragtige R60 geleë. Dis op 'n werkende plaas met 'n ryk...
Goedemoed Farmhouse is op 'n vrugte- en wynplaas aan die voorheuwels van die Langeberge in die pragtige Keisievalle...
Remhoogte Farmstay is 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge in die Bonnievale-omgewing in die Wes-Kaap....
Lokai Cabins is in die rustige Swellendam- en Ashton-bergvallei geleë en is 'n idilliese toevlugsoord op 'n skilder...
Glen Eden Farm Guest Cottages is 'n kleinhoewe wat 50 hektaar groot is, net 14 km buite Montagu op Roete 62 in die ...
Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir ga...
Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante e...