Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 10162 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

Bladsy 4 - 1740 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)

Hippo Hills is 'n luukse grasdakhuis op die prentjiemooi oewer van die Krokodilrivier en dit spog met 'n uitsig oor...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Trees Too Guest Lodge is 'n klein gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word en 'n kroeg en restaurant het (...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)

Hout Huisie is 'n gerieflike selfsorghuis in Marlothpark en bied slaapplek aan 6 gaste. Die houthuis beskik oor 2...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)

Kruger River Retreat is geleë op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark, aangrensend aan die Krugerwildtui...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf R3 800
R3 800 R3 230
per nag (plek vir 8)

Bush and Gables House is in Marlothpark geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige, goed toegeruste bosveld-lod...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R3 800
R3 800 R3 230
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense

Die Kruger View Cottage is 'n pragtige, grasdak-kothuis in Marlothpark. Dit is langs die suidelike grens van die Kr...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 215
per nag, vir 2 mense

@Nature Luxury Self Catering Cottages is in die De Kaap-vallei geleë, 12 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag, vir 2 mense

Optibos

Selfsorg in | Marlothpark, MarlothparkMpumalanga
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)

Optibos is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark wat grens aan die Nasionale Krugerwildtuin. Dit bied gehalteverb...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R5 550
per nag, vir 14 mense

Moonlight Meadows is 'n selfsorghuis op 'n rustige plaas wat 40 hektaar groot is, sowat 5,6 km vanaf Dullstroom se ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Forelhengel
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R5 550
per nag, vir 14 mense

Aanbod 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense

Huis Maroela is in Marlothpark geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Begeleide Wildritte as Ekstra
Gratis kansellasie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem