Indien jy New Germany besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in New Germany.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van New Germany Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as New Germany accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
New Germany akkommodasie
Bladsy 3 - 6 lekke plekke om te bly
Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middesta...
Cowies Hill Guesthouse bied 2 selfsorghuise op die Cowies Hill Virtual Estate in Cowies Hill, Durban. Die eiendom i...
Classic Kloof House is 'n lieflike huis wat oornagverblyf in Kloof, 'n dorp in KwaZulu-Natal bied. Hierdie huis bie...
Jessica's Secret Garden bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die eiendom is in Durban en is ideaal ...
House Lubo is 'n selfsorghuis in Ashley, Pinetown en is 21 km vanaf Durban ICC, 22 km vanaf Kings Park-stadion en 2...
Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes en een kind onder 10 jaar ou...
Comfort on Cowies Hill is 'n lieflike selfsorg-tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die ha...
Erika's Guest House bied gerieflike verblyf in Pinetown. Die gastehuis is op die eienaar se perseel en het 'n priva...
La Residence De Josephine is in die blaarryke voorstad Kloof, net 24 km vanaf sentrale Durban en 8 km vanaf Pinetow...
Buckingham Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim ateljeewoonstel in Pinetown, KwaZulu-Natal, ideaal vir...