- Bloemhof(12)
- Boshoek(4)
- Brits(11)
- Britten(1)
- Broederstroom(11)
- Buffelspoort(9)
- Christiana(9)
- Coligny(3)
- Delareyville(6)
- Groot Marico(2)
- Hartbeesfontein(2)
- Hartbeespoort(120)
- Kleinfontein(1)
- Kosmos(22)
- Koster(3)
- Kroondal(6)
- Leeudoringstad(2)
- Lichtenburg(20)
- Lindequesdrif AH(4)
- Maanhaarrand(1)
- Madikwe Wild Reservaat(5)
- Mogwase(14)
- Mogwase Unit 4(7)
- Mooinooi(10)
- Orkney(4)
- Ottosdal(1)
- Ottoshoop(2)
- Oude Dorp(5)
- Rustenburg Town(36)
- Sannieshof(3)
- Schietfontein(3)
- Schweizer-Reneke(5)
- Silwerkrans(3)
- Skeerpoort(15)
- Stella(1)
- Stilfontein(6)
- Swartruggens(4)
- Tosca(1)
- Venterskroon(1)
- Vryburg(25)
- Wolmaransstad(5)
- Zeerust(14)
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordwes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noordwes akkommodasie
Bladsy 4 - 811 lekke plekke om te bly
The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besiensw...
Wildebeespan Bed & Breakfast is op 'n plaas langs die N14 tussen Barberspan en Vryburg, net 5 km buitekant die klei...
2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n...
Vita Olistica is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike verblyf in Potchefstroom bied. Die gastehuis spog met 'n p...
Welgemeendt Accommodation is ’n bekoorlike, semi-selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Lichtenburg. Die sond...
Housemartin Guest House is in Klerksdorp geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuur, natuurlewe en ikoniese...
Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes...
Spruitjie-Roer-My-Nie is 'n gerieflike, baie ruim 80 vierkante meter woonstel met slaapplek vir 4 tot 6 gaste in Po...
The View B&B is 'n unieke B&B op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor Potchefstroom na die weste en die platteland ...
Unity Guest House is net 30 km van Vryburg en 50 km van Delareyville af op die pragtige Unity-plaas. Dit is die per...
“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die wildernis... Lees meer