Indien jy Point Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Point Waterfront.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Point Waterfront Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Point Waterfront accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Point Waterfront akkommodasie
Bladsy 9 - 51 lekke plekke om te bly
Seas of Ships Guest House bied selfsorgverblyf in Durban, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal geleë en is sowat 800 m vana...
The Boshoff is in die kuswoonbuurt Bluff in Durban geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie van...
Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaur...
The All Seasons Bed and Breakfast is aan die Ooskus van KwaZulu-Natal geleë, net langs Marinerylaan op die Bluff, 2...
Nauticus 2 is 'n smaakvol versierde woonstel tussen die bome in Musgrave, KwaZulu-Natal en dis naby die botaniese t...
Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis...
Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilomet...
Esselmont Guest House is 'n lieflike gastehuis in Durban wat ruim en gerieflike verblyf bied. Dit is ideaal vir ges...
Monkey Valley Lodge kyk uit oor 'n rustige vallei waar die ape en muishonde kaperjolle maak. Die lodge is in Ocean ...
Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n i...